Tuis » Ernstig » Veiligheid & wapens » Nuus: Gewapende Roof
Nuus: Gewapende Roof [boodskap #11623 is 'n antwoord op boodskap #11624] |
Mon, 01 December 1997 00:00  |
Du Toit Lambrechts
Boodskappe: 8 Geregistreer: December 1997
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Saterdag, 29 November 1997, +/- 09h00, Alberton, Gauteng.
Vier swart gewapende rowers het 'n besigheid in Alberton sentraal geroof,
'n veiligheidswag geskiet en toe met ongeveer R14 700-00 gevlug in 'n BMW.
Hulle was betrokke in 'n botsing en al vier die verdagtes is deur Albertonse
verkeerspolisie gearresteer. Al vier die verdagtes was GEMEENSKAPS KONSTABELS.
(maw ex-SDU lede wat nou 'n SAP-badge het)
Verdere komentaar is seker nie nodig nie.
|
|
|
|
Re: Nuus: Gewapende Roof [boodskap #11635 is 'n antwoord op boodskap #11624] |
Tue, 02 December 1997 00:00  |
Alwyn Nel
Boodskappe: 174 Geregistreer: March 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ferdi wrote in article
...
>> verkeerspolisie gearresteer. Al vier die verdagtes was GEMEENSKAPS
>> KONSTABELS.
>> (maw ex-SDU lede wat nou 'n SAP-badge het)
>>
>> Verdere komentaar is seker nie nodig nie.>>
>
> Behalwe om te vra of jy nie nou dalk die kitskonstabels van die vorige
> bedeling bedoel nie?
>
> En om te vra om jy reken dat vrotgeraakte polisiemanne uniek aan ons
> tyd en aan die Nuwe SA is?
>
> Onthou jy die Andre Stander-bende?
>
Ferdi, ja. Maar verhoudings gewys is dit sekerlik nou veel erger. OF die
vorige klomp het hul spore meer sorgvuldig doodgevee.
Alwyn
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 05:59:51 UTC 2025
|