Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Re:Gloudina, Leendert, Lou
Re: Re:Gloudina, Leendert, Lou [boodskap #11524] Wo, 26 November 1997 00:00
Alwyn Nel  is tans af-lyn  Alwyn Nel
Boodskappe: 174
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Stephanus Schoeman wrote in article
...
>>
>> Wat is dit met die diaspora strooi - is dit nou vir die ou spul wat die
>> e'spore gemaak het? (en nou stuurman aan wal speel?) :)
>>
>> Cheers
>> Lou
> Met sulke reaksie wonder ek altyd: Bly jy omdat jy dink jy kan nog 'n
> verskil maak? Indien wel - sterkte, ek hoop jy kan. Of bly jy omdat jy in
> geen ander land aanvaar sal word nie? Indien ja - jammer, ek voel vir jou.
>
> Riana

Riana, nee. Ek dink jy moet Lou se pos weer lees. Dit gaan oor die aaklige
woord "diaspora" wat nou skielik in bykans elke sin opduik.

Terloops, dit voel vir my so asof die nuusgroep anker gegooi het by
politiek en "diaspora." Sug .....

Groete, Alwyn
Vorige onderwerp: Dit laat haar koud!
Volgende onderwerp: Sangiro
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 19:51:27 MGT 2024