Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » URL
URL [boodskap #1150] Do, 10 Julie 2003 19:44 na volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
http://www.freshdevices.com/
Re: URL [boodskap #1151 is 'n antwoord op boodskap #1150] Do, 10 Julie 2003 19:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 10 Jul 2003 21:44:28 +0200, Speedy Gonzales
wrote:

>
>
> http://www.freshdevices.com/
>

'kay, die nadeel is spamming.
Ek het 'n vals epos adres gebruik
en dit werk nie.

Davie Davis
da...@davis.com
Re: URL [boodskap #1152 is 'n antwoord op boodskap #1150] Do, 10 Julie 2003 20:30 Na vorige boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 10 Jul 2003 16:00:25 -0400, Katryn wrote:

> Speedy Gonzales wrote:
>
>> 'kay, die nadeel is spamming.
>> Ek het 'n vals epos adres gebruik
>> en dit werk nie.
>
> Dankie vir die skakel. :-)
> Gebruik jy 'n skanswal? Wat is 'n "firewall" dan nou tog weer in
> Afrikaans?
> Met NIS (Norton Internet Security) kan mens tot 'n mate beperk watter
> inligting uitgaan. Maar jy weet dit seker.
> (Ek moet nou my man by die werk gaan haal. Sy kar is alweer in die
> garage) Gesels later vanaand weer.

Ek weet, en jy was vroeër ietwat verstom
toe ek sê dat ek nie 'n (skanswal? wow!)
firewall gebruik nie, maar terwyl ek Norton
s'n het, installeer ek dit nie. Dit kan verskriklik
lastig raak, veral vir iemand soos ek (en
baie verseker jy) wat uiters aktief is op die
rekenaar. Goete in en uit...

Die site ('kay werf) vra egter jou epos adres,
om 'n seri - reeksnommer te stuur:-)
Vorige onderwerp: Modesakkies
Volgende onderwerp: Re: Zwarte Nazi waant zich leider van Afrika
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 07:43:36 MGT 2024