Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Demokrasie in SA
Demokrasie in SA [boodskap #114855] Di., 25 September 2007 07:03 na volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Senior Lid
Ek sien Ta'Hessie sê die demokrasie lyk nog veilig in SA.

Ek wonder nou, hoe definieer sy demokrasie. Is dit regering deur die
meerderheid, of wat?
Re: Demokrasie in SA [boodskap #114856 is 'n antwoord op boodskap #114855] Di., 25 September 2007 07:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Tue, 25 Sep 2007 09:03:00 +0200, "Torreke" wrote:

> Ek sien Ta'Hessie sê die demokrasie lyk nog veilig in SA.
>
> Ek wonder nou, hoe definieer sy demokrasie. Is dit regering deur die
> meerderheid, of wat?

of is dit 'n skaal met twee weegbakke -
waarvan die swarte swaarder is as die witte?
Re: Demokrasie in SA [boodskap #114870 is 'n antwoord op boodskap #114856] Di., 25 September 2007 12:47 Na vorige boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Senior Lid
"Dave" [/color]
>> Ek sien Ta'Hessie sê die demokrasie lyk nog veilig in SA.

>> Ek wonder nou, hoe definieer sy demokrasie. Is dit regering deur die
>> meerderheid, of wat?
>
>
> of is dit 'n skaal met twee weegbakke -
> waarvan die swarte swaarder is as die witte?
>

'n Mens moet natuurlik ook byvra: awt van minderheidsgroepe, hulle wense en
aspirasies? Kan dit net eenvoudig deur die meerderheid doodgevee word?
Vorige onderwerp: Jongste uit SA
Volgende onderwerp: Liberale Swernote van Azanië...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Jul. 29 15:47:39 UTC 2026