|
|
|
|
| Re: Di NG Kerk op Potch brand af [boodskap #114617 is 'n antwoord op boodskap #114409] |
Do., 13 September 2007 13:43   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
"Torreke" skryf in boodskap news:BpGdnf_bDNfki0nbnZ2dneKdnZydnZ2d@saix.net...
>
> "Torreke" < wrote
>
>> Ek glo, ja! Geloof bestaan uit 2 elemente: Kennis en Vertrou! Ek WEET
>> en VERTROU.
>> Ek WEET omdat ek glo.
>> Ek GLO omdat ek WEET!
>> Omdat ek glo, kan ek God in alles raaksien - Wat ek daarbuite raaksien,
>> bevestig my geloof!
>> Maar jy't NIKS wat jou geloof bevestig nie - alles SKREEU daarteen!!!
---Hier gaat ons alweer...begin jy skreeu en jou opinie aan my probeer
opdring.....en jy wou dit nie glo nie. Ek het nie 'n geloof oor die
onderwerp nie.
>> Indien nie, daag ek jou uit: Haal uit jou argumente en wys waarop berus
>> jou geloof.
----Wat ek nie het nie.
>
> Jy't van hierdie hele paragraaf net op die woordjie "geloof" gereageer.
> (En toe boonop vergeet dat ons reeds saamgestenm het ons albei hand 'n
> teorie aan). Die res en veral die uitdaging het jy eenvoudig uitgevee en
> geignoreer.
----Weereens ek het nie die tyd om jou ellelange gedraal elke keer na te
spoor nie. Ek sê ek 'glo' nie jou storie nie, maar dit is nie 'n geloof
nie.
>
>> Eintlik het ek myself hier in die voet geskiet, deur die woord "bewys"
>> nie te kwalifiseer nie.
>> Daar is twee vorme van "bewys": 1) eksperimentele bewys. 2)
>> Argumentatiewe bewys. Eersgenoemde word in natuurwetenskplike
>> laboratoriums gebruik, laasgenoemde hoofsaaklik in die hof en in die
>> sielkundige navorsing. Soms oorvleuel die twee. As daar nie 'n manier
>> is om eksperimenteel te bewys nie, is jy noodgedwonge op die tweede
>> aangewese. Argumentatiewe bewys word baie meer en baie wyer in die
>> menslike samelewing gebruik as eksperimentele bewys - dit het lank voor
>> eksperimentele bewys bestaan. Ek het na eersgenoemde hierbo verwys.
>> Daar is nie 'n manier om die bestaan of nie-bestaan van God
>> eksperimenteel te bewys of nie te bewys nie. Dit laat ons met die
>> argumentatiewe bewys - normaalweg op oorwig van waarskynlik. As die
>> waarskynlikheid duisend-teen-en is, word dit as beduidend beskou / bewys!
>> As ons die argumentatiewe bewys-metode gebruik is die kanse dat God
>> bestaan ontelbaar-teen-geen!
>> Ek daag jou uit: Gee my een goeie argument dat God nie bestaan nie!
----Maklik. Die hele Bybel praat van 'n genadige God, van ootmoedigheid en
genade. Tog vertel daardie selfde Bybel dat mense tot in die derde geslag
sal gestraf word vir een van jou voorsate se sondes. Dis nie 'n genadige
God nie en ook nie iets wat enigsins sin maak nie. Mens sien orals mense
wat in die bediening is wat drup van die geld en selfverryking ten koste van
die behoeftiges. As dit die boodskappers van God is, is daar groot
probleme.
>
>
> Jy kan nou maar weer met jou storie kom dat ek 'n klomp stront praat
> waarvoor jy nie die tyd het om daarop te reageer nie.
> Ek sê vir jou jy vee dit uit en ignoreer dit omdat jy nie antwoorde het
> nie.
> Ek herhaal: Jy druk jou kop soos 'n volstruis in die san en verbeel jou
> dat as jy nie gesien het nie, bestaan dit nie.
> Maar niks is so erg as dat iemand homself 'n rat voor die oë draai nie -
> as hy doelbewus sy oë sluit om nie te sien wat voor oë is nie.
> Genugtig, man, so dom kan jy nie wees nie!!!
----Ag swaerie, gaanklim tog in 'n kleinhuisie en trek die ketting en spoel
jouself weg.
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Di NG Kerk op Potch brand af [boodskap #114732 is 'n antwoord op boodskap #114707] |
Ma., 17 September 2007 10:07  |
Torreke
Boodskappe: 1165 Geregistreer: April 2006
|
Senior Lid |
|
|
"Suidwester" < wrote
Net vir in geval jy nie Afrikaans kan lees of verstaan nie: Ek het nie gesê dat die woestyn beter daaraan toe was toe die Afrikaners daar geboer het nie; ek het gesê dat ek seker daarvan is dat dit beter daaraan toe was toe GOD ALLEEN daar geboer het.
----En ek sê weer, geen ontwikkeling sou plaasgevind het nie. Water is die grootste probleem in enige woestyn en aan die begin het die Duitsers met die tegnologie gekom wat ontoeganklike grond produksiebaar gemaak het. Jy lees mos net wat jy wil. Dis daai torrietjie tussen jou ore wat so raas!
Klink my jy praat van jouself
|
|
|
|