Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » "Viool-spel" deur L. R.
"Viool-spel" deur L. R. [boodskap #11469] |
So., 23 November 1997 00:00 |
G.B.
Boodskappe: 2171 Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
VIOOL-SPEL
Wat is so stil
soos 'n stukkende viool
gekraak in sy tas
Elke dag sit hy
die viool onder sy ken
en sit dit weer weg
Kom ons maak musiek -
my strykstok en jou viool
pp tto ff
Bo die klanke van
die ywerige viool
kon ek jou hoor huil
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: So. Apr. 20 21:59:14 UTC 2025
|