Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nederlanders
Nederlanders [boodskap #11347] Sa, 15 November 1997 00:00 na volgende boodskap
Olympus  is tans af-lyn  Olympus
Boodskappe: 22
Geregistreer: November 1997
Karma: 0
Junior Lid
Leendert van Oostrum hoor hier.. As ek reg is dat jy 'n Nederlander is dan
het ek slegte nuus vir jou.
Nederlanders was die wreedste koloniale moondheid ooit.......gaan lees oor
hulle wreedhede in hulle vorige kolonies.
Nederlanders het altyd stories aangedra na die Duitse
besettingsmagte.......byvoorbeeld, die bekende Anna Frank is deur haar
Nederlandse bure aan die Duitsers gaan verklik.
Nederlanders is grof immoreel  -  poskaarte met vroue en mans se
geslagsdele daarop
word in elke toeriste kraampie, op straat en in winkels gevind.
Nederlanders het 'drugs' gewettig en die Staat verkoop dit selfs in
spesiale winkels en in alle apteke.
Nederlanders is net so rassisties soos enige ander nasie, luister net na
hulle grappies en opmerkings tov  Surinamers, Morokane ander  'swartes'.
Nederlanders is nie trots op hulle taal nie. Hulle taalgebruik is deurspek
met engelse woorde.
Nee wat van Oostrum, Nederlanders kan nie 'n vinger wys aan enigiemand nie.
Re: Nederlanders [boodskap #11348 is 'n antwoord op boodskap #11347] Sa, 15 November 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Olympus heeft geschreven in bericht
...
> Leendert van Oostrum hoor hier.. As ek reg is dat jy 'n Nederlander is dan
> het ek slegte nuus vir jou.
> Nederlanders was die wreedste koloniale moondheid ooit.......gaan lees oor
> hulle wreedhede in hulle vorige kolonies.

Wel, sekerlik een van die wreedste, Ja.

> Nederlanders het altyd stories aangedra na die Duitse
> besettingsmagte.......byvoorbeeld, die bekende Anna Frank is deur haar
> Nederlandse bure aan die Duitsers gaan verklik.

Sies! Sulke vuilgoed!

> Nederlanders is grof immoreel  -  poskaarte met vroue en mans se
> geslagsdele daarop
> word in elke toeriste kraampie, op straat en in winkels gevind.

Gagga!  Ek beter my ou tante waarsku om nie te gaan brood koop nie. Sy mag
dalk 'n fallus kry.

> Nederlanders het 'drugs' gewettig en die Staat verkoop dit selfs in
> spesiale winkels en in alle apteke.

Ek hoop hulle word almal druggies, dan's ons gou van hulle onstlae. Drugs is
in elkgeval nadelig vir die seksdrang, sê hulle my - dit sal sommer die
strate ook skoonkry.

Dan kan die allogene in vrede woon, en hul kinders volgens hul eie kultuur
opvoed, sonder dat die Nederlanders hulle dwing om in die "multikulturele
gemeenskap" geassimileer te word.

> Nederlanders is net so rassisties soos enige ander nasie, luister net na
> hulle grappies en opmerkings tov  Surinamers, Morokane ander  'swartes'.

Ja, hulle harte was nog altyd gistikswart onder al daardie "tolerantie".

> Nederlanders is nie trots op hulle taal nie. Hulle taalgebruik is deurspek
> met engelse woorde.

Mooi! Dan sal hulle smerige ou taaltjie waarin al daardie seks verraad en
rassisme gepleeg word, sommer gou verdwyn.

> Nee wat van Oostrum, Nederlanders kan nie 'n vinger wys aan enigiemand nie.

Stem absoluut saam!

Gelukkig is ek geen Nederlander nie, en niemand in my familie was een in die
afgelope eeu nie.

Gaan jou liefies, Leendert
Re: Nederlanders [boodskap #11349 is 'n antwoord op boodskap #11347] Sa, 15 November 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Alwyn Nel  is tans af-lyn  Alwyn Nel
Boodskappe: 174
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Olympus wrote in article
...
> Leendert van Oostrum hoor hier.. As ek reg is dat jy 'n Nederlander is dan
> het ek slegte nuus vir jou.
> Nederlanders is nie trots op hulle taal nie. Hulle taalgebruik is deurspek
> met engelse woorde.
> Nee wat van Oostrum, Nederlanders kan nie 'n vinger wys aan enigiemand nie.
>
snip...

Ag, kom nou Olympus! Vir iemand wat agter 'n skuilnaam wegkruip is jy
uiters verwaand om iemand goedsmoeds te oordeel volgens sy naam en sy van.
Ek wonder nounet hoe trots is JY op jóú herkoms dat jy dit probeer verbloem
deur agter 'n skuilnaam weg te kruip?

Alwyn
Re: Nederlanders [boodskap #11350 is 'n antwoord op boodskap #11347] Sa, 15 November 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
O ja, ou Limp Puss,

Dis darem dapper van jou om jou regte naam te gebruik as jy sulke
skinderstories van die 'Ollanners aandra, nie waar nie?

Vriendelike groete, Leendert

Leendert van Oostrum heeft geschreven in bericht
...
>
> Olympus heeft geschreven in bericht
> ...
>> Leendert van Oostrum hoor hier.. As ek reg is dat jy 'n Nederlander is dan
>> het ek slegte nuus vir jou.
>> Nederlanders was die wreedste koloniale moondheid ooit.......gaan lees oor
>> hulle wreedhede in hulle vorige kolonies.
>
Re: Nederlanders [boodskap #11369 is 'n antwoord op boodskap #11347] So, 16 November 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Berend Boks  is tans af-lyn  Berend Boks
Boodskappe: 4
Geregistreer: Oktober 1997
Karma: 0
Junior Lid
Olympus wrote:
>

>  Nederlanders was die wreedste koloniale moondheid ooit.......gaan lees oor
>  hulle wreedhede in hulle vorige kolonies.

De Nederlandse kolonies behielden hun eigen identiteit, in tegenstelling
tot Franse of Engelse kolonies - kijk maar naar Indonesie. Anders hadden
de Indonesiers nu allemaal Nederlands gesproken. Wreedheden gebeurden
overal, niet bijzonder in Nederlandse overzeese gebieden.

>  Nederlanders het altyd stories aangedra na die Duitse
>  besettingsmagte.......byvoorbeeld, die bekende Anna Frank is deur haar
>  Nederlandse bure aan die Duitsers gaan verklik.

Nadat ze 4 jaren door Nederlanders verborgen was gehouden, en nadat haar
familie in Nederland asiel had gekregen voor de Duitse jodenvervolging.

>  Nederlanders is grof immoreel  -  poskaarte met vroue en mans se
>  geslagsdele daarop
>  word in elke toeriste kraampie, op straat en in winkels gevind.

Ach ja, hoe weet jij dat nu?? In een paar winkels in Amsterdam worden
zulke spullen verkocht, voornamelijk voor domme toeristen. In de rest
van het land is zo iets niet of nauwelijks te vinden. Wat een onzin.

>  Nederlanders het 'drugs' gewettig en die Staat verkoop dit selfs in
>  spesiale winkels en in alle apteke.

Geen enkele drugs zijn hier gewettigd. Alleen het gebruik van bepaalde
soorten wordt, op bepaalde plekken, toegelaten. Heroine, cocaine etc
zijn ui den boze. En waar haal je het gelul over apotheken vandaan? Geen
enkele apotheek verkoopt drugs. Slechts langdurige verslaafde en
hopeloze mensen kunnen methadon krijgen, om te voorkomen dat zij gaan
stelen. Jij moet niet praten over iets waar je weinig of niets van weet.

>  Nederlanders is net so rassisties soos enige ander nasie, luister net na
>  hulle grappies en opmerkings tov  Surinamers, Morokane ander  'swartes'.

Ja, maar in Nederland is nooit een wet aangenomen om het verschil tussen
rassen vast te leggen - in tegenstelling tot sommige ander landen.

>  Nederlanders is nie trots op hulle taal nie. Hulle taalgebruik is deurspek
>  met engelse woorde.

Onze taal leeft en absorbeert woorden uit andere talen - Duits, Frans en
ook Engels. Je beschermt een taal niet door alle vreemde woorden te
weren. Afrikaans leeft voort als mensen het spreken en gebruiken, niet
als een commissie vreemde woorden schrapt.

>  Nee wat van Oostrum, Nederlanders kan nie 'n vinger wys aan enigiemand nie.

Ik wijs nooit met een vinger naar anderen. Ik accepteer anderen zoals ze
zijn. Maar ik accepteer niet, dat iemand kwaad spreekt van mij en mijn
volk zonder goede redenen.
Ik denk, dat Nederlanders en Afrikaners nog steeds veel met elkaar
gemeen hebben, of zij dat nu willen of niet.

Groeten,

BB

blw...@worldonline.nl
Re: Nederlanders [boodskap #11466 is 'n antwoord op boodskap #11347] So, 23 November 1997 00:00 Na vorige boodskap
Teunis van Ree  is tans af-lyn  Teunis van Ree
Boodskappe: 33
Geregistreer: Junie 1996
Karma: 0
Volle Lid
Berend Boks (NO_...@worldonline.nl) wrote:

[knip]

: De Nederlandse kolonies behielden hun eigen identiteit, in tegenstelling
: tot Franse of Engelse kolonies - kijk maar naar Indonesie. Anders hadden
: de Indonesiers nu allemaal Nederlands gesproken. Wreedheden gebeurden
: overal, niet bijzonder in Nederlandse overzeese gebieden.

[knip]

: stelen. Jij moet niet praten over iets waar je weinig of niets van weet.

[knip]

: Ja, maar in Nederland is nooit een wet aangenomen om het verschil tussen
: rassen vast te leggen - in tegenstelling tot sommige ander landen.

[knip]

: weren. Afrikaans leeft voort als mensen het spreken en gebruiken, niet
: als een commissie vreemde woorden schrapt.

[knip]

: Ik wijs nooit met een vinger naar anderen. Ik accepteer anderen zoals ze
: zijn. Maar ik accepteer niet, dat iemand kwaad spreekt van mij en mijn
: volk zonder goede redenen.
: Ik denk, dat Nederlanders en Afrikaners nog steeds veel met elkaar
: gemeen hebben, of zij dat nu willen of niet.

Hoor hoor! hier word glad te veel veralgemeen op hierdie kanaal...

Groete
http://www.nis.za/~vanreet/index.html
Vorige onderwerp: Julle "Afrikaanse Ondersteuners"
Volgende onderwerp: "Viool-spel" deur L. R.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 12:57:09 MGT 2024