| Annette [boodskap #114436] |
Wo., 29 Augustus 2007 22:33  |
new2usa[3]
Boodskappe: 8 Geregistreer: Augustus 2007
|
Junior Lid |
|
|
Ek is bly dat hulle jou nie uit die groep geboelie het nie
Ek lees en geniet jou poste vir jare . Ek reken ek is een van baie lesers
wat vir lang tye geen bydraes maak nie, maar uitsien na mense soos jy se
skrywes
Ek het die Kaap vroeër die jaar in SA getoer. Sou jou graag wou hallo sê
|
|
|
|
|
|
| Re: Annette [boodskap #114444 is 'n antwoord op boodskap #114436] |
Do., 30 Augustus 2007 14:13   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dankie - Ek weet Katryn was vir 'n heen en weertjie hier - ken jy haar?
Annette
"new2usa" skryf in boodskap news:46d5f447$0$6444$4c368faf@roadrunner.com...
> Ek is bly dat hulle jou nie uit die groep geboelie het nie
>
> Ek lees en geniet jou poste vir jare . Ek reken ek is een van baie lesers
> wat vir lang tye geen bydraes maak nie, maar uitsien na mense soos jy se
> skrywes
>
> Ek het die Kaap vroeër die jaar in SA getoer. Sou jou graag wou hallo sê
>
|
|
|
|
| Re: Annette [boodskap #114445 is 'n antwoord op boodskap #114437] |
Do., 30 Augustus 2007 14:14   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Suidwester, jy gaan gestraf word dat jy hop - jy moenie arme Torreke se siel
so uittrek nie;))
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:sqmdneyFFN80wkvbRVnytQA@saix.net...
>
> "new2usa" wrote in message
> news:46d5f447$0$6444$4c368faf@roadrunner.com...
>> Ek is bly dat hulle jou nie uit die groep geboelie het nie
>> Ek lees en geniet jou poste vir jare . Ek reken ek is een van baie lesers
>> wat vir lang tye geen bydraes maak nie, maar uitsien na mense soos jy se
>> skrywes
>> Ek het die Kaap vroeër die jaar in SA getoer. Sou jou graag wou hallo sê
> ---Ek sien op jou boodskapbron iets van 'n 'roadrunner'......eh, jy's nie
> dalk Streepmuis alias Kooitryn nie?
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Annette [boodskap #114467 is 'n antwoord op boodskap #114455] |
Vr., 31 Augustus 2007 17:08   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Olraait, bene dan.
:))
"Torreke" skryf in boodskap news:cqydnUdS6OokXUrbnZ2dnUVZ8vidnZ2d@saix.net...
>
> "Annette" < wrote
>> Suidwester, jy gaan gestraf word dat jy hop - jy moenie arme Torreke se
>> siel so uittrek nie;))
>
> Ek mag baie dinge wees, maar "arme" is ek nie.
>
|
|
|
|
| Re: Annette [boodskap #114470 is 'n antwoord op boodskap #114467] |
Sa., 01 September 2007 06:24  |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Sy arme bene!!!!
"Annette" skryf in boodskap news:1188580095.180459@vasbyt.isdsl.net...
> Olraait, bene dan.
> :))
>
> "Torreke" wrote in message
> news:cqydnUdS6OokXUrbnZ2dnUVZ8vidnZ2d@saix.net...
>> "Annette" < wrote
>>> Suidwester, jy gaan gestraf word dat jy hop - jy moenie arme Torreke se
>>> siel so uittrek nie;))
>> Ek mag baie dinge wees, maar "arme" is ek nie.
>
|
|
|
|