Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Gloudina, bly jy lekker daar doer?
Re: Gloudina, bly jy lekker daar doer? [boodskap #11412] |
Tue, 18 November 1997 00:00  |
Rtl
Boodskappe: 4 Geregistreer: November 1997
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Gloudina blyk baie te se he van ver af - soos een wat 'n hond agter die hek
terg. Kom terug, girlie, en sit jou kinders in 'n staatskool hier by ons.
Kom vra vir die 4 verkragters wat gister skotvry afgekom het om 'n nasie te
bou.
Kom vertel vir my vriende wat vermoor is hoe edel die stryd was, daar van
ver af.
Kom struggle ons stryd in die hede, nie in moddergevegte oor die verlede
nie.
Kan jy?
Ons kan.
|
|
|
|
|
Re: Gloudina, bly jy lekker daar doer? [boodskap #11446 is 'n antwoord op boodskap #11412] |
Thu, 20 November 1997 00:00  |
Colin[2]
Boodskappe: 22 Geregistreer: September 1997
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
On Wed, 19 Nov 1997 09:29:02 GMT, ferd...@icon.co.za (Ferdi) wrote:
> My kinders is in n staatskool. Hulle leer nou in std 3 dinge wat ek
> eers in std 9 geleer het.
Ja, ek hoor kinders leer vandag goed vinniger. Maar daar is een vrae
voor ek verder reageer:
Hoe oud is hulle in std 3 - hoe oud was jy in std 9 ? :-)
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 05:57:41 UTC 2025
|