Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 2 x Gepos
2 x Gepos [boodskap #114289] |
Wo., 15 Augustus 2007 08:00  |
Daun Johnson
Boodskappe: 1155 Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Skuus vir dubbel pos
maar na ek op Francois se pos gereageer het,
het dit nie verskyn tot na ek dit vir 'n tweede keer gepos het onder
'n ander thread.
Toe verskyn dit nou saam met Ferdi s'n, en dit is waarom dit 2 keer
daar is.
|
|
|
|
|
|
Re: 2 x Gepos [boodskap #114317 is 'n antwoord op boodskap #114301] |
Do., 16 Augustus 2007 11:35  |
Koot
Boodskappe: 218 Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
> Maar die ergste gaan wees wanneer Francois eendag die deur weer gaan
> oopmaak om die argiewe vir sy agterkleinkinders te wys, en tot sy
> verstomming gaan uitvind dat sy een paragraaf koebaaisê briefie die
> nuusgroep tot hernude lewe geskok het terwyl hy die sleutel in die
> onderste laai van die sideboard gebere het.
Ek dink dis GB Shaw wat gesê het "Die berigte van my heengaan was
effens oordrewe..."
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Do. Apr. 10 02:08:08 UTC 2025
|