Tuis » Ernstig » Boeke, tydskrifte & koerante » Sewe dwergies
Sewe dwergies [boodskap #114079] |
Thu, 24 May 2007 06:55  |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: January 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Wat is die Afrikaanse name vir die sewe dwergies?
Google weet nie - gooi net Engels.
:-)
TJ
|
|
|
Re: Sewe dwergies [boodskap #114081 is 'n antwoord op boodskap #114079] |
Thu, 24 May 2007 10:50  |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: January 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Julle is te stadig, ek het gekry:
slaapkous
skaamjan
domkop
snuiter
sonskyn
dok
knorpot
--
TJ
"TJ" skryf in boodskap news:1179989755.591339@vasbyt.isdsl.net...
> Wat is die Afrikaanse name vir die sewe dwergies?
>
> Google weet nie - gooi net Engels.
>
> :-)
>
> TJ
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 16:20:33 UTC 2025
|