Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Geloof & kerksake » Wat verstaan jy onder die konsep van "die ewigheid."
Re: Wat verstaan jy onder die konsep van "die ewigheid." [boodskap #114015 is 'n antwoord op boodskap #114014] Sa, 12 Mei 2007 18:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Sat, 12 May 2007 17:50:25 GMT, "Bogniemeer"
wrote:

> N' vriend het eenmaal vir my vertel dat die ewigheid so kan verduidelik
> word. Elke 10 jaar kom daar n' duifie by die berg wat so groot is as die
> Drakensberg maar bestaan uit soliede diamant. Elke duif wat by die berg kom,
> veeg sy bek 4 maal teen die diamand berg. Nou hoelank sal dit neem voor die
> berg verdwyn?
>
> "Dave" wrote in message
> news:7c6c23he5p08t54340hlvqahp6fgg2dg4r@4ax.com...
>> On Wed, 18 Apr 2007 15:04:38 +0200, "Torreke"
>> wrote:

>
>>> ********
>
>>> Nou loop die gesprek na godsdiens toe soos Gloudina voorspel het dit
>>> waarskynlik sou. Ek het doelbewus van 'n teologiese perspektief probeer
>>> wegbly met my eerste plasing.
>

>> jip, maar daar is hoegenaamd nie 'n kans dat dit anders kon nie.
>> Toe ek gesê het 'en die negentigers?' was dit slegs om Ferdi voor te
>> spring, want dit sou sou volgende vraag gewees het.

>

Gewoonlik is ek uitermatig geirriteerd met newbies wat nie weet hoe
USENET werk nie, en dan topposting doen. Maar dit is asof 'n gesprek
oor die EWIGHEID somehow met topposting inskakel.
Ek glo nie die default topposters sal dit verstaan nie, maar daar is
mense hier wat sal weet wat ek bedoel, en dit is nie nasty probeer
wees nie, maar meer 'n geval van "werk dit uit vir jousel".
Re: Wat verstaan jy onder die konsep van "die ewigheid." [boodskap #114016 is 'n antwoord op boodskap #114015] Sa, 12 Mei 2007 18:48 Na vorige boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Sat, 12 May 2007 20:31:14 +0200, Dave wrote:

> On Sat, 12 May 2007 17:50:25 GMT, "Bogniemeer"
> wrote:
>
>> N' vriend het eenmaal vir my vertel dat die ewigheid so kan verduidelik
>> word. Elke 10 jaar kom daar n' duifie by die berg wat so groot is as die
>> Drakensberg maar bestaan uit soliede diamant. Elke duif wat by die berg kom,
>> veeg sy bek 4 maal teen die diamand berg. Nou hoelank sal dit neem voor die
>> berg verdwyn?

>> "Dave" wrote in message
>> news:7c6c23he5p08t54340hlvqahp6fgg2dg4r@4ax.com...
>>> On Wed, 18 Apr 2007 15:04:38 +0200, "Torreke"
>>> wrote:
>
>>
>>>> ********
>>
>>>> Nou loop die gesprek na godsdiens toe soos Gloudina voorspel het dit
>>>> waarskynlik sou. Ek het doelbewus van 'n teologiese perspektief probeer
>>>> wegbly met my eerste plasing.
>>
>
>>> jip, maar daar is hoegenaamd nie 'n kans dat dit anders kon nie.
>>> Toe ek gesê het 'en die negentigers?' was dit slegs om Ferdi voor te
>>> spring, want dit sou sou volgende vraag gewees het.
>

>
> Gewoonlik is ek uitermatig geirriteerd met newbies wat nie weet hoe
> USENET werk nie, en dan topposting doen. Maar dit is asof 'n gesprek
> oor die EWIGHEID somehow met topposting inskakel.
> Ek glo nie die default topposters sal dit verstaan nie, maar daar is
> mense hier wat sal weet wat ek bedoel, en dit is nie nasty probeer
> wees nie, maar meer 'n geval van "werk dit uit vir jousel".

O ja, ek wou jou vertel dat jou vriend die klok gehoor lui het en nie
weet waar die toring regtig is nie (eie vertaling) en toe laat ek dit
oorstaan en gesels oor topposting.

Die storie wat jou vriend vertel (miskien onthou jy dit verkeerd)
lui so:
Daar is 'n berg van diamant, en elke honderd jaar maak 'n voëltjie sy
snawel skerp teen die berg. Wanneer die berg weggeslyt is, sal daar
een sekonde van die Ewigheid verby wees.

antwoord. Omdat dit die normale gang van kommunikasie versteur.
Vraag. Waarom is 'topposting' verkeerd?
Vorige onderwerp: Hoe verklaar julle dié teks....?
Volgende onderwerp: NGK op Potch brand af.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 23 14:48:20 MGT 2024