Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » krieket
krieket [boodskap #113943] |
Sun, 29 April 2007 22:38 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
ekke
Boodskappe: 88 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Graeme Smith is 'n doos.
|
|
|
|
|
|
Re: krieket [boodskap #113951 is 'n antwoord op boodskap #113950] |
Tue, 01 May 2007 21:08 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
ekke
Boodskappe: 88 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Ek bedoel sy veggees wanneer hy nie vir geld gespeel het nie.
Ek plaas die antwoord eerste want jy weet mos watter kak jy geskryf het.
"Dave" skryf in boodskap news:64rd3312eoi7rna9vss1k2grhkr2gkjo73@4ax.com...
> On Tue, 1 May 2007 07:39:37 +1000, "ekke" wrote:
>
>> Waar wat jy sê, maar 'n leier moet 'n voorbeeld stel. En in 'n "team
>> sport"
>> moet hy 'n strategie en veg-gees hê.
>> Hansie en Clive Rice is goei voorbeel van wat 'n kaptein moet wees.
>> "Dave" wrote in message
>> news:eb5b33tempc8ndf9tj9elr9g0d04r1s3ce@4ax.com...
>>> On Mon, 30 Apr 2007 08:38:29 +1000, "ekke" wrote:
>
>>>> Graeme Smith is 'n doos.
>>
>
>>> Wat maak dit die res van die spelers beter?
>>> Besef jy hoeveel blankes het in die finals gespeel?
>>> So daar val ons argument oor die kwota stelsel ook plat.
>>> Moes Smith die game vir almal wen?
>>> Hierdie is geen verdediging vir Graeme Smith nie maar slegs
>>> 'n uitwysing dat jy nie mbeki alleen kan kritiseer as die hele
>>> regering korrup is nie.
>>> En ek is geen krieket aanhanger nie. Een ou gooi 'n bal en 'n ander
>>> slaan dit terug. Een ou gooi 'n bal en 'n ander slaan dit terug. Een
>>> ou gooi 'n bal en 'n ander slaan dit terug - en so hou dit aan tot
>>> vervelens toe. Verbeeldinglose spel.
>
>>> My redenasie gaan slegs oor die eerste deel van wat ek geskryf het
>>> want dit is feite - die tweede is slegs persoonlike opinie.
>
>
>
>
> Soos om die beroepswedders te laat besluit watter kant gaan wen?!?
> Jy's mos besig om kak te praat. Die wêreld lag vir jou, en 'n
> nie-krieketaanhanger sê dit vir jou. Iemand wat vir betaling sy span
> oorreed om te verloor, noem jy 'n goeie voorbeeld van wat 'n kaptein
> moet wees!
> Miskien moet jy eers leer hoe usenet werk. Watter kant van 'n brief jy
> 'n antwoord plaas. Je gee sommer die antwoorde eer die vrae gevra
> word.
>
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 17:16:50 UTC 2025
|