Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Gloutina Ot : spore van waansin
Gloutina Ot : spore van waansin [boodskap #11393] Ma, 17 November 1997 00:00
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote in article ...

>
> Leendert, wat op aarde doen jy vir 'n werk. Hoe kan jy
> dit bekostig om so aaneen op die internet te sit en tik?
> Selfs ek, wat nou 'n lady of leisure is, het nie soveel
> tyd nie.
>
> Gloudina

Hierdie identiese opmerking het jy tevore gemaak, toe jy nie meer weet hoe
om te antwoord nie (maar jy onthou seker nie).

Sedertdien het jy weer klagtes gehad omdat ek oor naweke op jou boosheid
reageer (maar dit het seker ook iewers tussen die ou gedagtes verstrengel
geraak).

Just make up what remains of your swinish mind, wouldn't you woman?

(PS: om op jou geseur te antwoord neem weinig tyd, Gloatina. Dis maar
aanmekaar dieselfde storie. En as jy nie meer so vinnig kan tik nie, is dit
treurig. Maar almal het nog nie daardie stadium van degenerasie bereik nie.)
Vorige onderwerp: slange en die Taal
Volgende onderwerp: Die knusheid van die exile-verlede
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 28 22:28:26 MGT 2024