Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 60 jaar se ontwikkeling
60 jaar se ontwikkeling [boodskap #113873] Sa, 21 April 2007 14:43 na volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
Toe ek so half-uur gelede op die strand stap en na die ontwikkeling
kyk, besef ek weereens hoe geweldig vinnig dit plaas gevind het.

Wanneer mens daarna kyk en daaraan dink dat minder as sestig jaar
gelede 'n blanke vir die eerste keer voet aan wal gesit het by die
Natalse kus, kan jy nie ander as om ontsag te hê vir wat die Boere
gedoen het.

Want sedert Vasco Da Gama op Kersdag in 1947 hier aangekom het,
het hier darem dinge gebeur hoor. Julle moet kom kyk wat is in minder
as sestig jaar gedoen.
Re: 60 jaar se ontwikkeling [boodskap #113875 is 'n antwoord op boodskap #113873] Sa, 21 April 2007 17:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
knersus  is tans af-lyn  knersus
Boodskappe: 211
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Dave wrote:
> Want sedert Vasco Da Gama op Kersdag in 1947 hier aangekom het,
> het hier darem dinge gebeur hoor. Julle moet kom kyk wat is in minder
> as sestig jaar gedoen.

Huh? Het jy vergeet om jou pille te drink, vanoggend? ;)

Knersus
Re: 60 jaar se ontwikkeling [boodskap #113876 is 'n antwoord op boodskap #113875] Sa, 21 April 2007 19:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Sat, 21 Apr 2007 19:02:48 +0200, knersus wrote:

> Dave wrote:
>> Want sedert Vasco Da Gama op Kersdag in 1947 hier aangekom het,
>> het hier darem dinge gebeur hoor. Julle moet kom kyk wat is in minder
>> as sestig jaar gedoen.
>
> Huh? Het jy vergeet om jou pille te drink, vanoggend? ;)
>
> Knersus

Nee, ek het nuwe inligting ontdek terwyl ek in die argiewe gegrawe het
Jou skoolgeskiedenis is verouderd.
Dit was baie meer onlangs as wat die geskiedenisskrywers gedink het.
http://durban.cityguidesa.com/htmlContentDisplay.jsp?htmlCon tentID=24&type=region&region=24
Re: 60 jaar se ontwikkeling [boodskap #113877 is 'n antwoord op boodskap #113876] Sa, 21 April 2007 20:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
knersus  is tans af-lyn  knersus
Boodskappe: 211
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Dave wrote:
> On Sat, 21 Apr 2007 19:02:48 +0200, knersus wrote:
>
>> Dave wrote:
>>> Want sedert Vasco Da Gama op Kersdag in 1947 hier aangekom het,
>>> het hier darem dinge gebeur hoor. Julle moet kom kyk wat is in minder
>>> as sestig jaar gedoen.
>> Huh? Het jy vergeet om jou pille te drink, vanoggend? ;)

>> Knersus
>
>
> Nee, ek het nuwe inligting ontdek terwyl ek in die argiewe gegrawe het
> Jou skoolgeskiedenis is verouderd.
> Dit was baie meer onlangs as wat die geskiedenisskrywers gedink het.
> http://durban.cityguidesa.com/htmlContentDisplay.jsp?htmlCon tentID=24&type=region&region=24

Maar dis mos wonderlike nuus! Dit beteken Pieter Retief en sy makkers
sluip daar êrens naby Ulundi rond, of hoe? Dis sekerlik hulle wat die
sg. "3de mag" is. Om nie eens te praat van Ou Piet Uys, die heethoof nie!

Maar wag, die Groot Trek het mos nie plaasgevind nie. Dis mos nou
amptelik, nadat daai antie van Standerton die herdenkingsteen laat opkap
het - dis mos hoe mens sommer die geskiedenis wegvee. Tydreise? Wie
wil nou sulke goed hê as mens sommerso die dinge kan laat verander,
sonder om een jouself in te span!

--
Knersus
Re: 60 jaar se ontwikkeling [boodskap #113878 is 'n antwoord op boodskap #113877] Sa, 21 April 2007 20:16 Na vorige boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Sat, 21 Apr 2007 22:00:48 +0200, knersus wrote:

> Dave wrote:
>> On Sat, 21 Apr 2007 19:02:48 +0200, knersus wrote:

>>> Dave wrote:
>>>> Want sedert Vasco Da Gama op Kersdag in 1947 hier aangekom het,
>>>> het hier darem dinge gebeur hoor. Julle moet kom kyk wat is in minder
>>>> as sestig jaar gedoen.
>>> Huh? Het jy vergeet om jou pille te drink, vanoggend? ;)
>
>>> Knersus


>> Nee, ek het nuwe inligting ontdek terwyl ek in die argiewe gegrawe het
>> Jou skoolgeskiedenis is verouderd.
>> Dit was baie meer onlangs as wat die geskiedenisskrywers gedink het.
>> http://durban.cityguidesa.com/htmlContentDisplay.jsp?htmlCon tentID=24&type=region&region=24
>
> Maar dis mos wonderlike nuus! Dit beteken Pieter Retief en sy makkers
> sluip daar êrens naby Ulundi rond, of hoe? Dis sekerlik hulle wat die
> sg. "3de mag" is. Om nie eens te praat van Ou Piet Uys, die heethoof nie!
>
> Maar wag, die Groot Trek het mos nie plaasgevind nie. Dis mos nou
> amptelik, nadat daai antie van Standerton die herdenkingsteen laat opkap
> het - dis mos hoe mens sommer die geskiedenis wegvee. Tydreise? Wie
> wil nou sulke goed hê as mens sommerso die dinge kan laat verander,
> sonder om een jouself in te span!

En wat meer is, as die politiek so efffe meer konserwatief draai
gaan Gen. De La Rey een van die dae met die burgemeesterskar ry
Vorige onderwerp: Re: Afrikaner or Dutch
Volgende onderwerp: Re: Divine Attribute of Maalik (The Master) Part III --LOVE FOR ALL HATRED FOR NONE
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 20:31:53 MGT 2024