Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » 'n Interne dokument van die SAPD
'n Interne dokument van die SAPD [boodskap #113689] Vr, 06 April 2007 04:34
Vuur  is tans af-lyn  Vuur
Boodskappe: 283
Geregistreer: April 2007
Karma: 0
Senior Lid
------------------------------------------------------------ --------------------

Geskryf deur Carl van Rooyen
Vrydag, 02 Februarie 2007

'n Interne dokument van die SAPD wat onlangs uitgelek het, bepaal dat
ongeveer 15 000 blanke polisiemanne voor 2010 uit die SAPD geskop moet
word ten einde plek vir swartes te maak ingevolge die ANK-regering se
beleid van "gelyke indiensneming".

Die inhoud van die verslag is glo deur Jackie Selebi goedgekeur.
Gegewe die huidige misdaadgolf wat oor Suid-Afrika spoel, is dit
weereens 'n duidelike teken van die absurde rassebeleid wat die ANK
volg. Daar is absoluut geen logika daarin om wetstoepassers met 10
jaar en meer ondervinding met persone met geen ondervinding te vervang
nie. Dit is verder duidelik dat die ANK-regering nie ernstig is om
plaas- en huisrooftogte te bekamp of te voorkom nie. Ongelukkig is dit
die gewone, hardwerkende en eerlike man op straat/plaas wat die wrange
vrugte van die ANK se rassebeleid gaan proe.

http://praag.org/mambo/15_000_wit_po...moet_waai.html
__________________
Vorige onderwerp: Swak diens
Volgende onderwerp: Rassistiese' skildery oor nuwe SA is "'n belediging vir die president'
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 23:15:43 MGT 2024