Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Die miskruier " deur BREYTEN BREYTENBACH
" Die miskruier " deur BREYTEN BREYTENBACH [boodskap #113580] So, 18 Maart 2007 14:59 na volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
die miskruier
Breyten Breytenbach

Het een van u al ooit 'n wit tor gesien?

Ek ook nie

Maar dis 'n verskriklike dier
Soos 'n sendeling in Afrika
Met sonhelm en donkerbril

Wit torre woon in ligte kamers: kamoeflage
En skarrel klonte son teen die muur
Op,
Oppas die wit tor dra sy angel/flessie gif

Hou my dop, kyk ook
Elke aand sorgvuldig onder u bed
Re: " Die miskruier " deur BREYTEN BREYTENBACH [boodskap #113581 is 'n antwoord op boodskap #113580] So, 18 Maart 2007 20:13 Na vorige boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
>
> die miskruier
> Breyten Breytenbach
>
> Het een van u al ooit 'n wit tor gesien?
>
> Ek ook nie
>
> Maar dis 'n verskriklike dier
> Soos 'n sendeling in Afrika
> Met sonhelm en donkerbril
>
> Wit torre woon in ligte kamers: kamoeflage
> En skarrel klonte son teen die muur
> Op,
> Oppas die wit tor dra sy angel/flessie gif
>
> Hou my dop, kyk ook
> Elke aand sorgvuldig onder u bed

Tweegesig
Sanko Lewis

Daar is rooibostee wat trek
In ons koppies op die tafel
Jy vra heuning en suurlemoen.
En ek wonder hoe's dit moontlik
Hoe jy soet en suur versoen
Vorige onderwerp: "Tyd en die Klein Karoo" deur FERDI GREYLING
Volgende onderwerp: Wie dink jy is die grootste Afrikaanse digter?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 11:31:06 MGT 2024