Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Project Hero's
Re: Project Hero's [boodskap #113495] Sa, 10 Maart 2007 13:45 na volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Frikkie skryf
> my mailbox are not limited.

Ag, my liewe Hanskakie Frikkie, hoekom
hou jy aan in Engels skryf. Jou Engels
is só sleg.

Penkop van die Derde Republiek
Re: Project Hero's [boodskap #113496 is 'n antwoord op boodskap #113495] Sa, 10 Maart 2007 14:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On 10 Mar 2007 05:45:27 -0800, "Hessie" wrote:

> Frikkie skryf
>
>
> my mailbox are not limited.
>
> Ag, my liewe Hanskakie Frikkie, hoekom
> hou jy aan in Engels skryf. Jou Engels
> is só sleg.
>
> Penkop van die Derde Republiek

As jy nou liewer vir hom gevra het waarom hy nie 'n backup gemaak het
van die fotos aan hom toevertrou nie, sal dit 'm meer intelligente
vraag gewees het. Maar nie om vir hom te vra waarom hy Engels praat,
en dit 'n dag of twee na jy vir Riaan gesê het dat dit jou man se
voorreg is om te besluit watter taal hy wil praat. Watter voorregte
het jou man wat Frikkie nie het nie?

Aan jou Frikkie, gaan soek maar 'n ander advertensieplek. Op hierdie
nuusgroep is net vier mense. Dis bouwer, Riaan en ek.
bouwer sal vir jou fotos stuur van terroriste, Riaan sal vir jou fotos
stuur van die voorraad in die Spar op Heilbron, en ek sal vir jou
fotos stuur van die trop blouape in die tuin.
Re: Project Hero's [boodskap #113497 is 'n antwoord op boodskap #113496] Sa, 10 Maart 2007 16:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jottie  is tans af-lyn  Jottie
Boodskappe: 223
Geregistreer: April 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 10 mrt, 15:35, Dave wrote:
> bouwer sal vir jou fotos stuur van terroriste, Riaan sal vir jou fotos
> stuur van die voorraad in die Spar op Heilbron, en ek sal vir jou
> fotos stuur van die trop blouape in die tuin.

Hy soek foto's van grafte, nie familie foto's nie....
Re: Project Hero's [boodskap #113505 is 'n antwoord op boodskap #113495] Ma, 12 Maart 2007 06:29 Na vorige boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Dek SAmagte.co.za die ouens van die SAKK ook?

"Frikkie" skryf in boodskap news:2tc5v2hksjcha2jh5gclllb8v8te2tue2m@4ax.com...
> Project Hero's
>
> Attention all Members:
> As a result of a crash of my D hard drive I launch this requests
> again.
> I lost quite a lot of information, Photo's, etc. and you were the
> people who originally helped to getting it for me.
>
> I would like to do an appeal on all of you to please assist me in the
> following:
>
> I'm in need of ALL photo's of the graves of all members of our Forces
> who died in the line of duty for their / our Country.
>
> If possible, please take digital photo's of all the graves in your
> Town of the Hero's Acre and send them through to me at the following
> Email address: fo...@samagte.co.za
>
> Please also put in where the graves are situated, Town, graves No`s:,
> etc, as I must afterwards try to locate the next of kin in this
> regard.
>
> I also need ALL that photo's in your books that you collected during
> the South African bush war.
> Please put your Name with the Photo's and you can send a lot of photos
> because I am on ADSL and my mailbox are not limited.
>
> Thanks for your co-operation and I hope all members will assist me in
> this Project.
>
> Thank you
> Frikkie Potgieter
> President
> SA Forces Club
>
>
> Only the dead see the end of war !!!!
> www.samagte.co.za
>
Vorige onderwerp: Pretoria
Volgende onderwerp: Yslike petrolskok
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 20:39:41 MGT 2024