Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » De la Rey....
De la Rey.... [boodskap #113487] Vr, 09 Maart 2007 12:04 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
De la Rey, De la Rey, hoe het jy nou die volkie aan't stry! Definitief 'n
volksheld vir die Afrikaner want stryery is die belangrikste eienskap van
die Afrikaners.........
Re: De la Rey.... [boodskap #113489 is 'n antwoord op boodskap #113487] Vr, 09 Maart 2007 14:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Die Afrikaner soek vir 'n nuwe Generasie De La Rey, maar hulle kan nie eens
in een kerk saam sit nie....

"Suidwester" skryf in boodskap news:esrih7$b3l$1@wblv-ip-nnrp-1.saix.net...
> De la Rey, De la Rey, hoe het jy nou die volkie aan't stry! Definitief
> 'n volksheld vir die Afrikaner want stryery is die belangrikste eienskap
> van die Afrikaners.........
>
Re: De la Rey.... [boodskap #113494 is 'n antwoord op boodskap #113489] Sa, 10 Maart 2007 07:52 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Soek die Afrikaner nie maar nog altyd 'n redder nie? Iemand wat hulle
toestand kan kom verlig. Daar was vele in die geskiedenis, De Wet, nou De
la Rey van wie doerie tyd nie veel geweet het nie, Verwoerd, Naas Botha,
ens. In die rugby soek hulle steeds en nou moet De la Rey maar instaan
want die volk se rugby het g'n redder wat vir hulle die wonderwerk kan bring
nie.

"Deneile" skryf in boodskap news:esrs7i$hpd$1@wblv-ip-nnrp-1.saix.net...
> Die Afrikaner soek vir 'n nuwe Generasie De La Rey, maar hulle kan nie
> eens in een kerk saam sit nie....
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:esrih7$b3l$1@wblv-ip-nnrp-1.saix.net...
>> De la Rey, De la Rey, hoe het jy nou die volkie aan't stry! Definitief
>> 'n volksheld vir die Afrikaner want stryery is die belangrikste eienskap
>> van die Afrikaners.........

>
Vorige onderwerp: JW12-antwoord aan Aperio op KletsKerk
Volgende onderwerp: Pretoria
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 20:05:18 MGT 2024