| neusring [boodskap #11183] |
Do., 06 November 1997 00:00  |
rana
Boodskappe: 25 Geregistreer: Desember 1996
|
Junior Lid |
|
|
Hoe voel julle oor 'body-piercing' en die kultuur van -ringe en
-'studs' wat nou al hoe meer algemeen gesien word, ook onder ons
Suid-Afrikaanse jongmense?
--
rana
|
|
|
|
|
|
| Re: neusring [boodskap #11326 is 'n antwoord op boodskap #11183] |
Do., 13 November 1997 00:00   |
Thomas Jacobs
Boodskappe: 49 Geregistreer: April 1997
|
Volle Lid |
|
|
In vi...@iafrica.com (V) writes:
> On 11/6/97 12:30PM, in message , rana
> wrote:
>> Hoe voel julle oor 'body-piercing' en die kultuur van -ringe en
>> -'studs' wat nou al hoe meer algemeen gesien word, ook onder ons
>> Suid-Afrikaanse jongmense?
>> --
>> rana
> "Body-piercing" is 'n alledaagse ding, veral in Gauteng en op plase. Dit word
> gedoen deur middel van pangas/enige mes, of AK47's. Dit lyk nie te goed nie.
> Die persoon bloei baie, sterf dikwels, en herstel nooit regtig agterna nie.
> 'n Ander gewilde vorm van "body piercing", veral uitgeoefen op die vroulike
> geslag, word hier "gang rapes" genoem.
> Jonk of oud. Ouderdom maak nie juis saak nie.
> Ook baie gewild is "body smashing". Dit word veral deur taxi bestuurders aan
> skoolkinders gedoen wat die pad probeer kruis.
> Vandat ons die "good guys" geword het, word almal maar deur neusringe rondgelei.
> Jammer, Rana, dat ek so reageer. Ek is net op die oomblik geweldig kwaad en
> dink laat die jong mense maar doen wat hulle gelukkig maak - terwyl hulle nog
> leef.
> V.
Hoe lykit V, sien jy kans dat ek jou "pierce" dit lyk my jy makeer iets.
--
Thomas Jacobs - Computing Centre - Rhodes University - Grahamstown
Internet: cc...@hippo.ru.ac.za uucp: ..!uunet!m2xenix!quagga!hippo!cctj
|
|
|
|
| Re: neusring [boodskap #11327 is 'n antwoord op boodskap #11183] |
Do., 13 November 1997 00:00   |
vira
Boodskappe: 182 Geregistreer: April 1997
|
Senior Lid |
|
|
On 11/6/97 12:30PM, in message , rana
wrote:
> Hoe voel julle oor 'body-piercing' en die kultuur van -ringe en
> -'studs' wat nou al hoe meer algemeen gesien word, ook onder ons
> Suid-Afrikaanse jongmense?
> --
> rana
"Body-piercing" is 'n alledaagse ding, veral in Gauteng en op plase. Dit word
gedoen deur middel van pangas/enige mes, of AK47's. Dit lyk nie te goed nie.
Die persoon bloei baie, sterf dikwels, en herstel nooit regtig agterna nie.
'n Ander gewilde vorm van "body piercing", veral uitgeoefen op die vroulike
geslag, word hier "gang rapes" genoem.
Jonk of oud. Ouderdom maak nie juis saak nie.
Ook baie gewild is "body smashing". Dit word veral deur taxi bestuurders aan
skoolkinders gedoen wat die pad probeer kruis.
Vandat ons die "good guys" geword het, word almal maar deur neusringe rondgelei.
Jammer, Rana, dat ek so reageer. Ek is net op die oomblik geweldig kwaad en
dink laat die jong mense maar doen wat hulle gelukkig maak - terwyl hulle nog
leef.
V.
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: neusring [boodskap #11403 is 'n antwoord op boodskap #11183] |
Di., 18 November 1997 00:00  |
vira
Boodskappe: 182 Geregistreer: April 1997
|
Senior Lid |
|
|
> Jy's moerse as jy kwaad/kwaai is - so kreatief!
snip
Jong Leendert, dis net omdat ek nie meer oppas wat ek sê wanneer ek kwaad word
nie. Die res van die tyd gee ek aandag aan die ander persoon se gevoelens, en
hou die soort uitlatings vir myself.
Liefde,
Vira.
|
|
|
|