die skim. [boodskap #1129] |
Thu, 10 July 2003 08:46  |
AJ
Boodskappe: 441 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hallo julle! Het ek iets gemis?? :-)))
--
Powered By Mandrake Linux 9.0
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: die skim. [boodskap #1187 is 'n antwoord op boodskap #1129] |
Fri, 11 July 2003 07:10  |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Katryn" skryf in boodskap news:bgtrgv07qblq7elo4e8q83826qt6655d1n@4ax.com...
> "Lorinda" wrote:
>
> Eers later hoor ek toe dat "streep" iets heel anders in Afrikaans
> beteken, en erger nog dat "muis" net so erge seksuele konnotasie het.
> Maar ek hou maar my kop hoog en maak of ek gladnie bewus is van
> daardie stories nie!! Nou ja...:-))
Ek het dit ook nie geweet nie! Regtig? Wys jou net hoe onskuldig die twee
van ons is... Was jy ook in 'n meisieskool?:-))
Waar in SA het jy grootgeword Katryn?
Lorinda
|
|
|