Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Amerika die groot 'Bully"
Amerika die groot 'Bully" [boodskap #11288] Di, 11 November 1997 00:00
Olympus  is tans af-lyn  Olympus
Boodskappe: 22
Geregistreer: November 1997
Karma: 0
Junior Lid
Is ek alleen om te dink dat die VSA regtig net soos 'n groot bullebak
optree
om SY wense en vooroordele te laat triomfeer.
Ek is verseker nie 'n liefhebber van Saddam Hussein en Islam fondametalisme
nie
MAAR ek het 'n hekel in die beterwetige optrede van die VSA.
Self het hulle geen sigbare etiek of moraal nie maar wil alewig aan ander
voorskryf.
Net soos 'n tipiese bullebak wil hulle altyd vuistebal.
Ek kan verstaan waarom "Yankees go home" so 'n gewilde slagspreuk in die
wereld is.
Willie
Vorige onderwerp: my paljas was te sterk
Volgende onderwerp: my paljas te sterk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 15 13:58:08 MGT 2024