Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 'n Sosiale immuniteitstelsel
'n Sosiale immuniteitstelsel [boodskap #112779] |
Wed, 07 February 2007 07:56  |
Koot
Boodskappe: 218 Geregistreer: July 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek raak al hoe meer gefassineerd deur die wye gevolge van iets wat ek
'n sosiale immuniteitstelsel noem. Ek weet dis 'n kwessie wat die
sosioloë al lank bestudeer, maar dis eers onlangs dat dit my begin
verwonder het hoe mens se daaglikse lewe daardeur gelei word.
Blykbaar het 'n mens êrens in jou onderbewussyn 'n norm van hoe 'n
'normale' persoon behoort te lyk en op te tree. Sou hulle hiervan
afwyk, ag ons dit ons plig om dit reg te stel.
'n Kind met 'n bietjie langer neus, of iemand wat oorgewig is, of
iemand wie se oë effens te naby aan mekaar sit, loop gevaar om deur
maats verstoot te word. Toe ek as student ook lang hare wou dra was my
broer soos blits op my kys.
Stel jou voor hoe hierdie ingeboude norm die Europeërs moes onstel het
toe hulle vir die eerste keer met swart stamme te doen gekry het.
Hierdie einste norm is waarskynlik die oorsaak vir vreemdelingehaat,
of selfs rassisme.
Aan die ander kant dra ons mense wat hierdie norm die beste
verteenwoordig, op die hande. Mooi meisies word op die hande gedra en
aantreklike mense word tot leierskapsrolle gekweek en verkies.
Dit sluit ook gedrag in. Iemand wat nie by die sosiale norm inpas nie,
moet bitter gou 'n alternatiewe soort lewe kry, want hy/sy gaan
verstoot word. Gays ken hierdie verskynsel al vir millenia. So ook
skaam mense, hiperaktiewe mense, intelligente mense, nie-sportiewe
mense, nie-drinkers, Christene of soms nie-Christene...
Dit verg 'n spesiale soort verbintenis om, ten spyte van die sosiale
druk, jou gekose weg in te slaan, veral as dit soveel beloning inhou
om te konformeer.
Ek vermoed meeste van hierdie ingeboude norme word aangeleer en is die
gevolg van bewustelike of onbewustelike indoktrinasie, maar ek dink 'n
mens erf die geneigdheid daartoe. Die meisie wat hulle onlangs in
Burma opgespoor het wat in die bos grootgeword het, het seker
aangeleer wat aanvaarbaar is of wat nie, sodat sy kon oorleef.
So what?
Ek dink dis gesond as mens bewus is van die oorsprong van hierdie
verskynsel, sodat 'n mens sterker kan staan as daar groepsdruk sou
wees. Dit maak dit ook interessanter om die druk waar te neem - op
Sewende Laan sal Marco sy vrinde aanmoedig om nog 'n shooter te drink.
Is dit cooler om bedwelmd te wees? En hoekom?
Vir my sou dit interessant wees om te hoor watter vorme en
intensiteite van druk julle mee te doen gekry het, bloot net omdat jy
'n bepaalde keuse gemaak het.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: 'n Sosiale immuniteitstelsel [boodskap #112901 is 'n antwoord op boodskap #112779] |
Mon, 12 February 2007 20:38   |
muis
Boodskappe: 13 Geregistreer: February 2007
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
"camerama" skryf in boodskap news:ant121622313M3Mb@camerama.demon.nl...
> In article , Ab
> wrote:
>> "silver" schreef in bericht
>> news:1171291390.238416.282560@v45g2000cwv.googlegroups.com.. .
>>> On 12 feb, 13:30, "Ab" wrote:
>>>> "muis" schreef in
>>>> berichtnews:45d03d74$0$97220$892e7fe2@authen.yellow.readfree news.net...
>
>>>> > "camerama" schreef in bericht
>>>> >news:ant090932572M3Mb@camerama.demon.nl...
>>>> >> Moenie alle Nederlanders oor een kam skeer nie. Om hulle te
>>>> >> generaliseer -
>>>> >> soos alles wat 'n mens generaliseer sal fout wees.
>>
>>>> >> Die oorgroot MEERDERHEID - en nie slegs die oortuigde
>>>> >> Kristene - leef normaal en beskaaf sonder dat hulle "pot" rook
>>>> >> of prositute besoek nie.
>>
>>>> >> Persoonlik is dit nie my saak hoe andere Nederlanders wens te leef
>>>> >> en
>>>> >> hulle
>>>> >> lewe inrig nie. Ek het ook nie die behoefte mense aan te val of om
>>>> >> te
>>>> >> probeer hulle te verander nie. Iedereen leef so's hy of sy dit
>>>> >> wens.
>>>> >> Inderdaad! Nederlanders is 'n verdraagzaam volkie ja!
>>
>>>> > Juist!
>>>> > Jij hebt het goed begrepen!
>>>> > Toverwoord hier is RESPECT.
>>
>>>> > mvg
>>
>>>> > muis
>>
>>>> Al waren de hoeren niet zo duur dan gingen we 80 keer per uur,
>>>> holladiee,
>>>> holladioo
>>>
>>> maar ab , om het niet af te leren
>>> kun je blijven onaneren
>> Silver, heb je weleens een bukkake ondergaan met 500 kerels?
>
> Ons respect voor vuilbekkers is niet van elastiek, niet zo fijn om dit
> soort uitingen ook naar de Zuid Afrikaanse groep te posten, in feite niet
> zo fijn om dit te crossposten. Ook dat nog (zucht!)
> Zo wordt de mening ten aanzien van Nederlanders in 't algemeen versterkt.
> patrick
Niet te serieus nemen, alt.madcrew is geenszins een afspiegeling van de
Nederlandse maatschappij, hoe graag we ook zouden willen!
excuses dus!
|
|
|
Re: 'n Sosiale immuniteitstelsel [boodskap #113552 is 'n antwoord op boodskap #112891] |
Thu, 15 March 2007 00:47  |
Silver[1]
Boodskappe: 1 Geregistreer: March 2007
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ab plaatste dit op zijn scherm :
> "silver" schreef in bericht
> news:1171291390.238416.282560@v45g2000cwv.googlegroups.com.. .
>> On 12 feb, 13:30, "Ab" wrote:
>>> "muis" schreef in
>>> berichtnews:45d03d74$0$97220$892e7fe2@authen.yellow.readfree news.net...
>
>
>
>
>
>>>> "camerama" schreef in bericht
>>>> news:ant090932572M3Mb@camerama.demon.nl...
>>>> > Moenie alle Nederlanders oor een kam skeer nie. Om hulle te
>>>> > generaliseer -
>>>> > soos alles wat 'n mens generaliseer sal fout wees.
>
>>>> > Die oorgroot MEERDERHEID - en nie slegs die oortuigde
>>>> > Kristene - leef normaal en beskaaf sonder dat hulle "pot" rook
>>>> > of prositute besoek nie.
>
>>>> > Persoonlik is dit nie my saak hoe andere Nederlanders wens te leef en
>>>> > hulle
>>>> > lewe inrig nie. Ek het ook nie die behoefte mense aan te val of om te
>>>> > probeer hulle te verander nie. Iedereen leef so's hy of sy dit wens.
>>>> > Inderdaad! Nederlanders is 'n verdraagzaam volkie ja!
>
>>>> Juist!
>>>> Jij hebt het goed begrepen!
>>>> Toverwoord hier is RESPECT.
>
>>>> mvg
>
>>>> muis
>
>>> Al waren de hoeren niet zo duur dan gingen we 80 keer per uur, holladiee,
>>> holladioo
>> maar ab , om het niet af te leren
>> kun je blijven onaneren
>
> Silver, heb je weleens een bukkake ondergaan met 500 kerels?
Nee maar dat lijkt me wel wat zoek jij ook ff mee naar de resterende
497 :D
--
Het leven begint op het moment dat je je niets meer aantrekt van wat
andere mensen van je denken .
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Tue Apr 01 05:10:13 UTC 2025
|