Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Goeiedag, dames en here.............
Goeiedag, dames en here............. [boodskap #11242] So, 09 November 1997 00:00 na volgende boodskap
gal...  is tans af-lyn  gal...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 1996
Karma: 0
Senior Lid
...Appels en pere.

Ek het niks te se nie maar ek dag ek se dit in elk geval.

Hou koers.
Moet net nie van die wa afval nie.

Vriendelike Groete
Re: Goeiedag, dames en here............. [boodskap #11268 is 'n antwoord op boodskap #11242] Ma, 10 November 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jacques Strydom  is tans af-lyn  Jacques Strydom
Boodskappe: 5
Geregistreer: Oktober 1997
Karma: 0
Junior Lid
: Gister melk, n bietjie nagemaakte maple syrup en 'n peer saam in die
: blender gesit.
Wat se soort melk? Jy kan nie so onvolledig praat nie... :)

: Dit het moerse goed gesmaak.
Ek wonder hoe dit sal smaak as jy die peer met 'n turksvy vervang?
Dan hoef jy nie eers die mampoer by te sit vir die 'prik' nie.

Groete
Jacques Strydom
Re: Goeiedag, dames en here............. [boodskap #11269 is 'n antwoord op boodskap #11242] Ma, 10 November 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On 9 Nov 1997 17:59:31 GMT, gal...@ozemail.com.au wrote:

[/color]
> Ek het niks te se nie maar ek dag ek se dit in elk geval.
>
> Hou koers.
> Moet net nie van die wa afval nie.>>>

Watter soort appels?
Watter soort pere?

Jy kan nie so onvolledig praat nie!!

Gister melk, n bietjie nagemaakte maple syrup en 'n peer saam in die
blender gesit.

Dit het moerse goed gesmaak.

Nou dink ek.....melk, perskes en mampoer......?
Wes-Transvaalse gesondheidsdrankie?
Re: Goeiedag, dames en here............. [boodskap #11359 is 'n antwoord op boodskap #11242] Sa, 15 November 1997 00:00 Na vorige boodskap
jannie  is tans af-lyn  jannie
Boodskappe: 1
Geregistreer: November 1997
Karma: 0
Junior Lid
gal...@ozemail.com.au wrote:

> ...Appels en pere.

> Ek het niks te se nie maar ek dag ek se dit in elk geval.

> Hou koers.
> Moet net nie van die wa afval nie.

> Vriendelike Groete

so wat presies is nuut? dis mos maar hoe ons jou ken.
Vorige onderwerp: neusring
Volgende onderwerp: Re: Antoinette Pienaar: Rivers of dust
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 16:17:15 MGT 2024