Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Skiestog
Skiestog [boodskap #111925] Sa, 06 Januarie 2007 08:36 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
As daar 4 - 5 dieselfde antwoorde deurkom.
Dis nie dat ek deur herhaling 'n feit wil vestig nie:))
Die spook genaamd 06/01/07 is net blerrie stout.

Annette
Re: Skiestog [boodskap #111926 is 'n antwoord op boodskap #111925] Sa, 06 Januarie 2007 09:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 6 Jan 2007 10:36:57 +0200, "Annette" wrote:
> As daar 4 - 5 dieselfde antwoorde deurkom.
> Dis nie dat ek deur herhaling 'n feit wil vestig nie:))
> Die spook genaamd 06/01/07 is net blerrie stout.
>
> Annette
>
>

Issie, is omlat jy verlang het en bly is om my stem te hoor en my
gesig te sien. Ek het na jou ook verlang - lekker om jou weer te sien,
Annette:-)))

DD
Re: Skiestog [boodskap #111928 is 'n antwoord op boodskap #111925] Sa, 06 Januarie 2007 09:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 6 Jan 2007 10:36:57 +0200, "Annette" wrote:

> As daar 4 - 5 dieselfde antwoorde deurkom.
> Dis nie dat ek deur herhaling 'n feit wil vestig nie:))
> Die spook genaamd 06/01/07 is net blerrie stout.
>
> Annette
>
>

Issie, is omlat jy verlang het en bly is om my sten te hoor en my
gesig te sien. Ek het na jou ook verlang - lekker om jou weer te sien,
Annette:-)))

DD
Re: Skiestog [boodskap #111932 is 'n antwoord op boodskap #111925] So, 07 Januarie 2007 09:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hi Annette,

Ek was lanklaas hier - en is bly om jou hier te sien.

Of was ek te lank weg, en jy was die heeltyd hier?

Jonas

Annette wrote:
> As daar 4 - 5 dieselfde antwoorde deurkom.
> Dis nie dat ek deur herhaling 'n feit wil vestig nie:))
> Die spook genaamd 06/01/07 is net blerrie stout.
>
> Annette
Re: Skiestog [boodskap #111933 is 'n antwoord op boodskap #111932] So, 07 Januarie 2007 12:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 7 Jan 2007 01:06:43 -0800, "Jonas" wrote:

> Hi Annette,
>
> Ek was lanklaas hier - en is bly om jou hier te sien.
>
> Of was ek te lank weg, en jy was die heeltyd hier?
>
> Jonas
>

Hallo Jonas, hoezi eksê-:)
Ek was lank tyd weg, maar dis ooglopend dat jy ook min hier kuier.
Gaan dit goed, bly jy nog in Pretoria, is jy nog 'n Tswanees, het jy
toe 'n bier by Thirstie's gedrink, lees jy nog die Beeld ens. ens.
ens.

So in die middel van verlede maand het ek via Google ingeloer (sonder
om 'n geluid te maak) en toe gesien dat die skuim van die groep
op my naam geskryf het, en jy daarop gereageer het onder die
indruk dat dit ek is. Jy het toe seker (hopelik:-) nie antwoord
gekry nie.

Wanneer jy iets lees van enigiemand hier, maak tog seker wie die
afsender is. Doen maar 'n "H" vir headers of iets in dier voege
om seker te maak.

Van nou af sal ek 'n kodewoord onder my brief skryf om te bevestig dat
dit ek is. Memoriseer dit asseblief, dit volg (en as selfs net een
letter of syfer anders is...)

DD

Hier is dit, onthou dit:

mmmhggllltykkkkkkvvfrghyttrrewedftyjjhklmnop
ppotreetghjuiff3445671234532312199056337
8899000004457854432hhjjkl;;poiooi======-
*****---55678342135556784432198**($#@!
))(^$%#21eertyuffghjklasmnopeertysvvvvccert
vvvvwwertryyddsfrtddddvvvvwwertcvvertvvvvv
iiityreehhffgdtyuidvvbnmdfghllkplopmklpouytwwe
nmbvveertvvddvvddvvddtetdrtyertnnmddvvdvdv
Re: Skiestog [boodskap #111934 is 'n antwoord op boodskap #111925] So, 07 Januarie 2007 15:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 7 Jan 2007 15:14:48 +0000 (GMT), DD wrote:

> AG ja Annette - man jy is rerig so simpel. Het jy enige gewig
> verloor of het jy lekker jou kers koek gevreet? Ek jog!
>
> Kan ek 'n bietjie by jou in die Kaap kom kuier? Ek gaan daar
> vir my nuwe besigheid (huursoldaat) en ek soek 'n bed vir 'n
> nag of twee! Moenie vir my vrou laat weet asseblief - gee vir
> my jou cell nommer dan skakel ek vir jou as ek daar aankom.
>
> Dave (in Durbs)
> http://home.intekom.com/davesplace/kjkdeedee.jpg
> dd

al weer die kranksinnige wat hier geskryf het, Annette.
Hy is so 'n bewonderaar van my, dat ek dit snaaks sou
gevind het as hy nie geestelik so siek was nie.

Ek kry besoekers oor 'n paar minute, en ons is
op pad na 'n restuarant. Enige skrywe wat hierna op
my naam kom, is nie van my af nie.

DD
Re: Skiestog [boodskap #111945 is 'n antwoord op boodskap #111932] Ma, 08 Januarie 2007 06:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jonas, ek dink jy was lank weg, en ek langer.
Annette

"Jonas" wrote in message
news:1168160803.491867.324400@11g2000cwr.googlegroups.com...
> Hi Annette,
>
> Ek was lanklaas hier - en is bly om jou hier te sien.
>
> Of was ek te lank weg, en jy was die heeltyd hier?
>
> Jonas
>
> Annette wrote:
>> As daar 4 - 5 dieselfde antwoorde deurkom.
>> Dis nie dat ek deur herhaling 'n feit wil vestig nie:))
>> Die spook genaamd 06/01/07 is net blerrie stout.

>> Annette
>
Re: Skiestog [boodskap #111946 is 'n antwoord op boodskap #111925] Ma, 08 Januarie 2007 06:59 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daaf, ek sien jy het 'n heilige gees wat namens jou skryf:))
Net jammer die ou spook is so grondonnosel.
Annette

>
>
> Issie, is omlat jy verlang het en bly is om my sten te hoor en my
> gesig te sien. Ek het na jou ook verlang - lekker om jou weer te sien,
> Annette:-)))
>
> DD
>
Vorige onderwerp: Profile - Profile.jpg (0/1)
Volgende onderwerp: Face lifts iets aakligs.....
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 15:37:47 MGT 2024