Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Skiestog
Skiestog [boodskap #111925] |
Sa., 06 Januarie 2007 08:36  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
As daar 4 - 5 dieselfde antwoorde deurkom.
Dis nie dat ek deur herhaling 'n feit wil vestig nie:))
Die spook genaamd 06/01/07 is net blerrie stout.
Annette
|
|
|
|
|
|
Re: Skiestog [boodskap #111933 is 'n antwoord op boodskap #111932] |
So., 07 Januarie 2007 12:29   |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On 7 Jan 2007 01:06:43 -0800, "Jonas" wrote:
> Hi Annette,
>
> Ek was lanklaas hier - en is bly om jou hier te sien.
>
> Of was ek te lank weg, en jy was die heeltyd hier?
>
> Jonas
>
Hallo Jonas, hoezi eksê-:)
Ek was lank tyd weg, maar dis ooglopend dat jy ook min hier kuier.
Gaan dit goed, bly jy nog in Pretoria, is jy nog 'n Tswanees, het jy
toe 'n bier by Thirstie's gedrink, lees jy nog die Beeld ens. ens.
ens.
So in die middel van verlede maand het ek via Google ingeloer (sonder
om 'n geluid te maak) en toe gesien dat die skuim van die groep
op my naam geskryf het, en jy daarop gereageer het onder die
indruk dat dit ek is. Jy het toe seker (hopelik:-) nie antwoord
gekry nie.
Wanneer jy iets lees van enigiemand hier, maak tog seker wie die
afsender is. Doen maar 'n "H" vir headers of iets in dier voege
om seker te maak.
Van nou af sal ek 'n kodewoord onder my brief skryf om te bevestig dat
dit ek is. Memoriseer dit asseblief, dit volg (en as selfs net een
letter of syfer anders is...)
DD
Hier is dit, onthou dit:
mmmhggllltykkkkkkvvfrghyttrrewedftyjjhklmnop
ppotreetghjuiff3445671234532312199056337
8899000004457854432hhjjkl;;poiooi======-
*****---55678342135556784432198**($#@!
))(^$%#21eertyuffghjklasmnopeertysvvvvccert
vvvvwwertryyddsfrtddddvvvvwwertcvvertvvvvv
iiityreehhffgdtyuidvvbnmdfghllkplopmklpouytwwe
nmbvveertvvddvvddvvddtetdrtyertnnmddvvdvdv
|
|
|
|
|
Re: Skiestog [boodskap #111946 is 'n antwoord op boodskap #111925] |
Ma., 08 Januarie 2007 06:59  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Daaf, ek sien jy het 'n heilige gees wat namens jou skryf:))
Net jammer die ou spook is so grondonnosel.
Annette
>
>
> Issie, is omlat jy verlang het en bly is om my sten te hoor en my
> gesig te sien. Ek het na jou ook verlang - lekker om jou weer te sien,
> Annette:-)))
>
> DD
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Di. Apr. 22 13:18:08 UTC 2025
|