Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Besigheid - Huursoldaat Geleendheid
Re: Besigheid - Huursoldaat Geleendheid [boodskap #111809] Ma, 01 Januarie 2007 05:36 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wil jy die wapens leen?

Ek kan help. By die verkeerslig op de Bellville ingang, verkoop die venters
pyle en boë. Effektiewe maar stil wapens.

Annette

"Dave" skryf in boodskap news:9JOY55C139074.4764236111@anonymous.poster...
> Vriende - kontak my direk as jy belang stel in hierdie
> besigheid. Daar is taamlik baie geld hier te maak. Opleiding sal
> gereël word, maar as jy iets weet van gewere of ander wapens
> weet sal dit 'n bonus wees.
>
> Dave
> http://home.intekom.com/davesplace/kjkdeedee.jpg
>
Re: Besigheid - Huursoldaat Geleendheid [boodskap #111814 is 'n antwoord op boodskap #111809] Ma, 01 Januarie 2007 07:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Daar is geen wet daarteen nie. Wil jy jouself beter verdedig? Koop vir
jou 'n ou paint ball gun en vries die balletjies. Dan skiet jy daai ou wat
inbreek des merdes...of vrek, of met moerse knoppe wat orals uitslaan.

"Annette" skryf in boodskap news:1167631260.344747@vasbyt.isdsl.net...
> Wil jy die wapens leen?
>
> Ek kan help. By die verkeerslig op de Bellville ingang, verkoop die
> venters pyle en boë. Effektiewe maar stil wapens.
>
> Annette
>
> "Dave" wrote in message
> news:9JOY55C139074.4764236111@anonymous.poster...
>> Vriende - kontak my direk as jy belang stel in hierdie
>> besigheid. Daar is taamlik baie geld hier te maak. Opleiding sal
>> gereel word, maar as jy iets weet van gewere of ander wapens
>> weet sal dit 'n bonus wees.

>> Dave
>> http://home.intekom.com/davesplace/kjkdeedee.jpg



>
Re: Besigheid - Huursoldaat Geleendheid [boodskap #111888 is 'n antwoord op boodskap #111814] Do, 04 Januarie 2007 11:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gideon  is tans af-lyn  Gideon
Boodskappe: 194
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Slim... Ek is seker jy hou 'n vrieskassie langs jou bed om die
balletjies dan gevries te hê teen die tyd wat jy wil skiet...


Suidwester wrote:
> Daar is geen wet daarteen nie. Wil jy jouself beter verdedig? Koop vir
> jou 'n ou paint ball gun en vries die balletjies. Dan skiet jy daai ou wat
> inbreek des merdes...of vrek, of met moerse knoppe wat orals uitslaan.
> "Annette" wrote in message
> news:1167631260.344747@vasbyt.isdsl.net...
>> Wil jy die wapens leen?
>>
>> Ek kan help. By die verkeerslig op de Bellville ingang, verkoop die
>> venters pyle en boë. Effektiewe maar stil wapens.
>>
>> Annette
>>
>> "Dave" wrote in message
>> news:9JOY55C139074.4764236111@anonymous.poster...
>>> Vriende - kontak my direk as jy belang stel in hierdie
>>> besigheid. Daar is taamlik baie geld hier te maak. Opleiding sal
>>> gereel word, maar as jy iets weet van gewere of ander wapens
>>> weet sal dit 'n bonus wees.
>
>>> Dave
>>> http://home.intekom.com/davesplace/kjkdeedee.jpg
>
>
>
>>
>>
Re: Besigheid - Huursoldaat Geleendheid [boodskap #111931 is 'n antwoord op boodskap #111888] Sa, 06 Januarie 2007 17:50 Na vorige boodskap
Jan Grey  is tans af-lyn  Jan Grey
Boodskappe: 5
Geregistreer: Januarie 2007
Karma: 0
Junior Lid
Of - gooi die inbreker met die kat.
Dis geen plesier om met n kat gegooi te word nie.
Vorige onderwerp: DIE MENS EN DIE SUBMENS...
Volgende onderwerp: Profile - Profile.jpg (0/1)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 21:41:08 MGT 2024