Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Weg
Weg [boodskap #58113] So, 03 Maart 2002 15:38 na volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Sien julle seker so oor 'n week weer. Ek wonder of daar intussen bietjie
rekonsiliasie tussen ons gaan wees. :-)))))))))))
Re: Weg [boodskap #58117 is 'n antwoord op boodskap #58113] So, 03 Maart 2002 17:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 3 Mar 2002 17:38:17 +0200, "Sakkie" wrote:
> Sien julle seker so oor 'n week weer. Ek wonder of daar intussen bietjie
> rekonsiliasie tussen ons gaan wees. :-)))))))))))
>

Coembaai Sakkie. As jy terugkom sal jy sien
dat die ng net soos enige sepie is.
Die selle faaits steeds en dit sal wees asof jy
geen episode gemis het nie.
Jy moet mooi ry.

DD
Re: Weg [boodskap #111688 is 'n antwoord op boodskap #58113] Do, 07 Desember 2006 18:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
D@D  is tans af-lyn  D@D
Boodskappe: 143
Geregistreer: Mei 2005
Karma: 0
Senior Lid
On 7 Dec 2006 15:07:21 -0000, Anonymous-Remailer@See.Comment.Header
(Dave) wrote:

> Ek is op vakansie - die plek is propvol swartes. Ek is op pad na
> Oranje toe vir n vergadering en so bietjie met my maatjies
> kuier. Definitief geen swartes by daardie plek. As die swart
> donders daar kom inloer sal ons hulle opfok!
>
> Dave
> http://home.intekom.com/davesplace/durban.html
>
>

Ja suidwester, ek is op pad met vakansie - ek ry oor enkele ure.
Maar hoor een ding baie mooi...
ek kón dit bekostig om jou te gaan soek en te bliksem.
Jou lafhartige anoniemiteit sal jou nie red as ek besluit
om jou te gaan soek nie. Usenet is nié sò naamloos veilig soos jy dink
nie.

Dave
Re: Weg [boodskap #111698 is 'n antwoord op boodskap #111688] Sa, 09 Desember 2006 09:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" skryf in boodskap news:v8mgn25skon5eob7d4gp7oadm2523loms7@4ax.com...
> On 7 Dec 2006 15:07:21 -0000, Anonymous-Remailer@See.Comment.Header
> (Dave) wrote:
>
>
> Ja suidwester, ek is op pad met vakansie - ek ry oor enkele ure.
> Maar hoor een ding baie mooi...
> ek kón dit bekostig om jou te gaan soek en te bliksem.
> Jou lafhartige anoniemiteit sal jou nie red as ek besluit
> om jou te gaan soek nie. Usenet is nié sê naamloos veilig soos jy dink
> nie.
>
> Dave
----Jou kop kap aan. Wat het ek aan jou gedoen?
Re: Weg [boodskap #111704 is 'n antwoord op boodskap #111688] Ma, 11 Desember 2006 06:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" Ja suidwester, ek is op pad met vakansie - ek ry oor enkele ure.[/color]
> Maar hoor een ding baie mooi...
> ek kón dit bekostig om jou te gaan soek en te bliksem.
> Jou lafhartige anoniemiteit sal jou nie red as ek besluit
> om jou te gaan soek nie. Usenet is nié sê naamloos veilig soos jy dink
> nie.
>
> Dave
>

Dave, ek weet nie wat jou laat dink dis Suidwester wat die "kuk" praat nie,
maar dis beslis nie die man se styl nie. Hy doen nie eens moeite om sy
gewone eposadres te verbloem waar hy as Suidwester pos nie. Die taal, ens.
is ook duidelik dié van 'n ander persoon. Suidwester is duidelik 'n baie
intelligente mens en die "kuk"-prater 'n moroon.

Jy't ons geleer om hom te kill-file, my en Ferdi verwyt omdat die ou via ons
antwoorde tog by jou deurgekom het. Ek het jou goeie raad gevolg en vir
die res swyg ek die vent eenvoudig dood.

Kom ons pas dit nou almal konsekwent toe en dié "kuk-prater sal wel die gaat
vat as hy geen reaksies meer kry nie.
Re: Weg [boodskap #111707 is 'n antwoord op boodskap #58113] Ma, 11 Desember 2006 13:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hier's die woorde van Bok van Blerk se De la Rey:

De La Rey
Op 'n berg in die nag
lê ons in die donker en wag
in die modder en bloed lê ek koud,
streepsak en reën kleef teen my

en my huis en my plaas tot kole verbrand sodat hulle ons kan vang,
maar daai vlamme en vuur brand nou diep, diep binne my.

De La Rey, De La Rey sal jy die Boere kom lei?
De La Rey, De La Rey
Generaal, generaal soos een man, sal ons om jou val.
Generaal De La Rey.

Oor die Kakies wat lag,
'n handjie van ons teen 'n hele groot mag
en die kranse lê hier teen ons rug,
hulle dink dis verby.

Maar die hart van 'n Boer lê dieper en wyer, hulle gaan dit nog sien.
Op 'n perd kom by aan, die Leeu van die Wes Transvaal.

De La Rey, De La Rey sal jy die Boere kom lei?
De La Rey, De La Rey
Generaal, generaal soos een man, sal ons om jou val.
Generaal De La Rey.

Want my vrou en my kind lê in 'n kamp en vergaan,
en die Kakies se murg loop oor 'n nasie wat weer op sal staan.

De La Rey, De La Rey sal jy die Boere kom lei?
De La Rey, De La Rey
Generaal, generaal soos een man, sal ons om jou val.
Generaal De La Rey.

Dave wrote:

> Ek is op vakansie - die plek is propvol swartes. Ek is op pad na
> Oranje toe vir n vergadering en so bietjie met my maatjies
> kuier. Definitief geen swartes by daardie plek. As die swart
> donders daar kom inloer sal ons hulle opfok!
>
> Dave
> http://home.intekom.com/davesplace/durban.html
Re: Weg [boodskap #111863 is 'n antwoord op boodskap #111704] Wo, 03 Januarie 2007 21:03 Na vorige boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 11 Dec 2006 08:01:54 +0200, "Torreke" wrote:

>
> "Dave"
>> Ja suidwester, ek is op pad met vakansie - ek ry oor enkele ure.
>> Maar hoor een ding baie mooi...
>> ek kàn dit bekostig om jou te gaan soek en te bliksem.
>> Jou lafhartige anoniemiteit sal jou nie red as ek besluit
>> om jou te gaan soek nie. Usenet is nié sò naamloos veilig soos jy dink
>> nie.

>> Dave

> Suidwester:
> ----Jou kop kap aan. Wat het ek aan jou gedoen?
>
> Torreke
> Dave, ek weet nie wat jou laat dink dis Suidwester wat die "kuk" praat nie,
> maar dis beslis nie die man se styl nie. Hy doen nie eens moeite om sy
> gewone eposadres te verbloem waar hy as Suidwester pos nie. Die taal, ens.
> is ook duidelik dié van 'n ander persoon. Suidwester is duidelik 'n baie
> intelligente mens en die "kuk"-prater 'n moroon.
>
> Jy't ons geleer om hom te kill-file, my en Ferdi verwyt omdat die ou via ons
> antwoorde tog by jou deurgekom het. Ek het jou goeie raad gevolg en vir
> die res swyg ek die vent eenvoudig dood.
>
> Kom ons pas dit nou almal konsekwent toe en dié "kuk-prater sal wel die gaat
> vat as hy geen reaksies meer kry nie.
>

Skuld jou 'n verskoning, Suidwester, so..."Sorry, ek beskik gewoonlik
oor beter mensekennis as dié keer. Ek was verkeerd en ek is jammer
daaroor. Ek weet dat sit nie jy is nie."

Hierdie is die eerste keer wat ek weer pos na daardie ongevraagde
moerigheid. So, alles wat die afgelope maand op my naam verskyn het,
is nie deur my geskryf nie.

Dankie vir die regstelling, Torreke. Dit blyk dat jy beter analiseer
as ek:-)

En dan, net na dit, skryf dieselfde skuim weer op my naam
en Jonas én Torreke reageer asof dit ek is. Al die jare wat
Jonas saam met my op verbeteringskool was, moes hom
darem meer geleer het, as om sommer net aan te neem
dat dit ek is wat daar skryf.

Sowat twee weke gelede ry ek by Francois se winkel verby,
en oorweeg sterk om daar in te ry en hom te vra of niemand
in die groep dan weet hoe om te kyk wie die afsender is nie.
Maar hy is gewoonlik besig, net 'n tou kliënte voor sy toonbank,
en ek het daardie oomblik besluit dat die wat nou nog nioe van beter
weet nie, maar in hul onkunde moet berus.

Jy's reg Torreke, dit is nie die Suidwester nie. Askies nog 'n keer
Suidwester. En jy hoef nie die jaar weer biltong te stuur nie.
Ek sal verstaan.

Soos Torreke sê, 'killfile hom, en swyg hom eenvoudig dood'.

Dave (ala DD)
Vorige onderwerp: Nuwe Jaar.....
Volgende onderwerp: DIE MENS EN DIE SUBMENS...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 21:39:18 MGT 2024