| Re: Stink Gatte [boodskap #111705] |
Ma., 11 Desember 2006 06:35  |
Nou....@gmail.com
Boodskappe: 115 Geregistreer: Junie 2005
|
Senior Lid |
|
|
Die drol op die dreskas met die skuilnaam "Lappies Labuschagne" braak weglaatbare
opdrifsels van 'n ernstig versteurde psige.
Lyk my iets (dalk die Scientology?) het nou finaal jou laaste breinsel weggebrand, ou.
Ha! Ha! Ha! Hoe voel dit om so mal te wees? Lekker, nè? Onthou, die ou universele
wet, doen aan ander soos jy aan jouself gedoen wil hê? Ek reken jy't seker maar
'n ou misrabele verskoning vir 'n lewe. Klaarblyklik het jy nie 'n vrou of familie nie.
Of enige vriende nie. Of enige kans om vriende te maak nie. 'n Pluimpie vir jou
volharding, doe so voort en ons almal hier sny ons eie kele af uit meegevoel met
jou. Kom, vertel nou maar vir die omies en tannies, hoe het die boertjies jou vrou
gesteel? O, jou vrou het net een kyk na jou hangpens gegee? Of was dit die ou
hangtril van jou wat al jare nie meer werk nie?
Tog jammer daar's nie pille vir dom ook nie -- iemand wat so dom is om drieletter
woorde verkeerd te spel moet sy kleuterskoolgeld loop terugvra.
Tjeers, jou ou faktap fokop. Eet ons kollektiewe onderbroeke.
--
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Stink Gatte [boodskap #111719 is 'n antwoord op boodskap #111712] |
Di., 12 Desember 2006 13:51  |
Torreke
Boodskappe: 1165 Geregistreer: April 2006
|
Senior Lid |
|
|
"Walter die Wonderman" < wrote
>
> Multi-skisofreen, die keer met die "persoonlikheid" George Orwell ywer
> langsaam
> om met die volgende juweeltjie te voorskyn te kom:
>
>> Nou maak gou, gaan was voete.
>
> Ek kyk eerder weer daai bloufliek van jou eks-vrou en Mike Schutte...
>
Die skisofreniese muishond is gepla oor voete was, ek dink hy moet eerder sy
eie agterent was! Dis wat so stink, nie die voete nie!
|
|
|
|