Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wenk
Wenk [boodskap #111564] Sa, 18 November 2006 07:08 na volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
Toe ek nou 'n Ghost Image terug sit op my rekenaar
(en my stellings dus terug na die oorspronklike settings is)
en die nuusgroep oopmaak, sien ek julle is nog steeds
opgeskeep met die hOUTKOP kukprater.

Net die eerste sin lees was bevestiging, so,
ek hoef nie verder te lees nie.

Wenk aan julle almal -
Voeg net by jou Kill Filter (by addresse natuurlik)
'theremailer.net' of so iets. Ek gebruik Forté Agent
maar dit kan met enige nuusleser gedoen word.
Dan ontvang jy geen pos van enige remailer nie,
en hy lees steeds alleen sy pos.

Die suidwester byvoorbeeld (en met sy gebrekkige
taalgebruik en anonieme vloek van ander mense
kan dit hy wees wat die kuk skryf) is op 'n kill filter.
As julle sukkel met die geval,
kyk jou nuusleser se fasiliteite deur, en killFilter
enige remailter om van hom ontslae te raak.
So eenvoudig.
Re: Wenk [boodskap #111567 is 'n antwoord op boodskap #111564] Ma, 20 November 2006 09:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" Wenk aan julle almal -[/color]
> Voeg net by jou Kill Filter (by addresse natuurlik)
> 'theremailer.net' of so iets. Ek gebruik Forté Agent
> maar dit kan met enige nuusleser gedoen word.
> Dan ontvang jy geen pos van enige remailer nie,
> en hy lees steeds alleen sy pos.

Dankie - ons moes dit almal lankal gedoen het!

>
> Die suidwester byvoorbeeld (en met sy gebrekkige
> taalgebruik en anonieme vloek van ander mense
> kan dit hy wees wat die kuk skryf) is op 'n kill filter.
>

Ek deel jou opinie oor die suidwester - en die afkeer is waarskynlik
wedersyds! - maar ek dink nie hy's geestessiek nie! Die kUKPRATER is bAIE,
bAIE siEK!
Re: Wenk [boodskap #111569 is 'n antwoord op boodskap #111564] Ma, 20 November 2006 12:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 18 Nov 2006 09:08:22 +0200, Dave wrote:

> Toe ek nou 'n Ghost Image terug sit op my rekenaar

Ek het intussen Acronis ontdek vir n image backup. Ek dink dis beter
as Norton. Met Acronis kan jy n deel van jou HDD afsper net vir sy
gebruik. Jy sit die image dan daar en as jy wil reformat, druk jy F11
wanneer jy opboot en dit restore dadelik vanaf die afgesperke deel.
Re: Wenk [boodskap #111570 is 'n antwoord op boodskap #111567] Ma, 20 November 2006 19:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
D@D  is tans af-lyn  D@D
Boodskappe: 143
Geregistreer: Mei 2005
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 20 Nov 2006 11:41:51 +0200, "Torreke" wrote:

>
> Dankie - ons moes dit almal lankal gedoen het!
>
en as dit miskien nie na wense... kan ons steeds vir mekaar te vra
waarom ons nie meer van die pasient hoor


>> Die suidwester byvoorbeeld (en met sy gebrekkige
>> taalgebruik en anonieme vloek van ander mense
>> kan dit hy wees wat die kuk skryf) is op 'n kill filter.

>
> Ek deel jou opinie oor die suidwester - en die afkeer is waarskynlik
> wedersyds! - maar ek dink nie hy's geestessiek nie!

Ek dink hy is. Want hy lieg en doen dit nie eers oortuigend nie.
Maar nie een van julle vra vir die man waarom hy net net net in
kantoorure skryf nie. Glo my, dit is vanaf 'n spoorwegkomputer.

> Die kUKPRATER is bAIE, bAIE siEK!

Die Namibiër ook. Wedersydse afkeur noem jy dit. Hy het,
as ek dit reg onthou, in die middel negentigs hier aangeland,
en hy het 'n afkeur in almal gehad. Tensy, jy iets wat hy vertel het
interessant gevind het en uitgevra het, en hom dus slim laat voel het,
dan was hy vir 'n rukkie 'n leermeester duisend, al was dit uit die
cab van sy 4X4 waarvan hy inligting op searchmasjiene opspoor.

Dave
met 'n baie belangrike inleiding.
Re: Wenk [boodskap #111571 is 'n antwoord op boodskap #111569] Ma, 20 November 2006 19:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
D@D  is tans af-lyn  D@D
Boodskappe: 143
Geregistreer: Mei 2005
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 20 Nov 2006 14:04:20 +0200, Ferdi Greyling wrote:

> On Sat, 18 Nov 2006 09:08:22 +0200, Dave wrote:
>
[color=blue]>
Re: Wenk [boodskap #111572 is 'n antwoord op boodskap #111571] Ma, 20 November 2006 19:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
D@D  is tans af-lyn  D@D
Boodskappe: 143
Geregistreer: Mei 2005
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 20 Nov 2006 21:31:57 +0200, Dave wrote:

> skryf net 'n basig image

lol, ek sien 'n basic image het 'n heel basige image geword:-)
Re: Wenk [boodskap #111575 is 'n antwoord op boodskap #111571] Di, 21 November 2006 07:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 20 Nov 2006 21:31:57 +0200, Dave wrote:

> Dankie vir die wenk. Raai wat tik ek in op Google nou:-)
> Met watter Norton weergawe vergelyk jy dit?

Redelik oud. 2000 dink ek. Norton het my moer bietjie gestrip omdat
dit (toe ek laas gekyk het) allerhande twak gehad het om skywe raak te
sien as mens meer as een hardeskyf installeer.

Check biet die site www..soft-best-net
Re: Wenk [boodskap #111579 is 'n antwoord op boodskap #111575] Di, 21 November 2006 17:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
D@D  is tans af-lyn  D@D
Boodskappe: 143
Geregistreer: Mei 2005
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 21 Nov 2006 09:55:36 +0200, Ferdi Greyling wrote:

> On Mon, 20 Nov 2006 21:31:57 +0200, Dave wrote:
>
> > Met watter Norton weergawe vergelyk jy dit?
>
> Redelik oud. 2000 dink ek. Norton het my moer bietjie gestrip omdat
> dit (toe ek laas gekyk het) allerhande twak gehad het om skywe raak te
> sien as mens meer as een hardeskyf installeer.
>
> Check biet die site www..soft-best-net

Grand, ek sal hom toets, maar...
Ghost 9 is kompleet anders as 8 of enige ander van sy voorgangers.
Kom ek ruil jou: epos adres vir die sleutel
Jy sal nie teleur gesteld wees nie, inteendeel,
ek dink jy sal verras wees met die fasiliteite

As ek reg geraai het met jou adres het jy dit reeds.
Indien nie, (en as jy dit wil hê) laat weet
Re: Wenk [boodskap #111581 is 'n antwoord op boodskap #111579] Di, 21 November 2006 17:34 Na vorige boodskap
D@D  is tans af-lyn  D@D
Boodskappe: 143
Geregistreer: Mei 2005
Karma: 0
Senior Lid
>
> As ek reg geraai het met jou adres het jy dit reeds.
> Indien nie, (en as jy dit wil hê) laat weet
>
>
>

3 pogings was verkeerde raaiskote.
Vorige onderwerp: Re: Daglikse Brood -FokJulle
Volgende onderwerp: Globale Verwarming
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 06 04:57:38 MGT 2024