Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Daai ou het 'n moerse probleem...
Daai ou het 'n moerse probleem... [boodskap #111561] Vr, 17 November 2006 08:03 na volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Niemand lees dit nie, hy maak niemand kwaad nie tog gaan hy voort om
dag in dag uit te sit en vloek!
Soos n weirdo wat in die agterplaas sit en vloek vir homself.

Ek weet waar een van die dae (weer) gaan sit...
Re: Daai ou het 'n moerse probleem... [boodskap #111562 is 'n antwoord op boodskap #111561] Vr, 17 November 2006 10:07 Na vorige boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 17 Nov 2006 10:03:50 +0200, Ferdi Greyling wrote:

>
> Niemand lees dit nie, hy maak niemand kwaad nie tog gaan hy voort om
> dag in dag uit te sit en vloek!
> Soos n weirdo wat in die agterplaas sit en vloek vir homself.
>
> Ek weet waar een van die dae (weer) gaan sit...

wed jou hy glo dat sy scrap gelees word.
Almal kliek tog net oor sy naam.
Ek is selfs oor die stadium om jammer te voel vir hom
want as hyself te onosel is om te besef dat hy mal is,
why warrie. En weet jy wat - hy lees elke woord
wat op die groep geskryf word.
So, ons het 'n bewonderaar:-)
Hy mis nie 'n woord nie.

Miskien is daar tog 'n verband tussen hom en
'n seuntjie wat sy pa dophou wanneer hy bestuur
en dan met sy draadkarretjie brrrr brrrr mmmmm
af in die straat. As sy pa op Internet kan skryf,
kan hy ook. Maar as sy pa so 'n adres gebruik,
kom hy maar uit so 'n huis uit.
Vorige onderwerp: Waar is die man
Volgende onderwerp: Re: Amper Vergeet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 21:19:29 MGT 2024