Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » My vriendin het sy horlosie gekry
My vriendin het sy horlosie gekry [boodskap #111552] |
Di., 14 November 2006 21:30 |
Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221 Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
My vriendin in Suid-Afrika het vandag 'n nuwe polshorlosie van my
gekry..
Die een wat ek haar verlede jaar toegestuur het was gesteel, mees
waarskynlik deur Suidafrikaanse posdiewe.
Daar is nou twee moontlikhede: ofwel het die posdiewe van Suid-Afrika
hulle lewe verbeter, ofwel is ek 'n deurtrapte smokkelaar.
Norbert die strandkruier (uit Vlaandere)
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: So. Apr. 13 02:41:22 UTC 2025
|