Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Walter Eugene Andries Anonymous Skisofrenia
Walter Eugene Andries Anonymous Skisofrenia [boodskap #111545] Ma, 13 November 2006 06:49 na volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Perverte Walter Eugene Andries Anonymous Skisofrenia,

Ongeag die feit dat jy jou dom probeer hou en maak of jy nie hoor wat ons
vir jou sê nie, is jy duidelik intelligent genoeg om te weet wat jy doen.

Jy behoort ook genoeg self insig te hê om te besef dat jou perversie so siek
is dat jy op die rand van totale kranksinnigheid beweeg.

Maar jy het nie die guts om te loop hulp soek by mense wat jou kan help
nie - nou skree jy jou nood hier uit waar jy agter anonimiteit kan skuil.

As jy van die rand afval en heeltemal in jou siek wellus verdrink, kan jy
net jouself blameer.

Torreke.
Re: Eugene Andries Anonymous Skisofrenia [boodskap #111546 is 'n antwoord op boodskap #111545] Ma, 13 November 2006 07:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" Perverte Walter Eugene Andries Anonymous Skisofrenia,[/color]

Verskoning aan Walter die Wonderman dat ek jou naam in een asem met dié
gebroedsel genoem het - 'n glips wat ek ontdek het nadat ek "send" gedruk
het.

Torreke
Re: Walter Eugene Andries Anonymous Skisofrenia [boodskap #111547 is 'n antwoord op boodskap #111545] Ma, 13 November 2006 07:58 Na vorige boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 13 Nov 2006 08:49:21 +0200, "Torreke" wrote:

> Perverte Walter Eugene Andries Anonymous Skisofrenia,

Die ou is funny.
Hy kry geen reaksie nie - omdat dit wat hy pos so lam is. Dis nie
snaaks nie en dit het na die eerste pos alle krag verloor (as hy
slimmer was, sou hy iets van vloek geweet het).

Die logiese afleiding is dat hy dit vir homself sit en doen. Ek is bly
ek is nie sy familie nie. Dink aan al die besoeke aan inrigtings wat
hulle later in die lewe sal moet uitvoer.

"Ons gaan Sondag weer gou n draai by Oom Wally maak..." (Kinders lyk
gatvol en een begin huil.)
Vorige onderwerp: Re: Hiers n Ding
Volgende onderwerp: My vriendin het sy horlosie gekry
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 06 04:43:00 MGT 2024