Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Kos & resepte » 'n vragie oor meel....
- 'n vragie oor meel.... [boodskap #111346] Mon, 09 October 2006 09:47 na volgende boodskap
kapanol  is tans af-lyn  kapanol
Boodskappe: 1
Geregistreer: October 2006
Karma: 0
Junior Lid
Hey almal -

Kan iemand my gou help - ek is mar dom by kosmaak en resepte en sulke
dinge: wat is die verskil tussen koekmeel en broodmeel? En wat is die
Engels?

Dankie by voorbaat...

Daniel
- Re: 'n vragie oor meel.... [boodskap #111349 is 'n antwoord op boodskap #111346] Mon, 09 October 2006 13:33 Na vorige boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"kapanol" < wrote

> Kan iemand my gou help - ek is mar dom by kosmaak en resepte en sulke
> dinge: wat is die verskil tussen koekmeel en broodmeel? En wat is die
> Engels?

Die verskil is hoe fyn dit gemaal is en hoeveel chemikalieë gebruik is om die
meel te bleik. Koekmeel is baie fyner gemaal en witter geblyk. Maar mens
kan ook brood van koekmeel bak; dis besonder wit en lig. Ek sou dink mens
kan andersom ook, maar weet nie of die koek goed sal rys en dus 'n ligte
tekstuur het nie.

Cake flour and Bread flour
Vorige onderwerp: Goeie restaurant?
Volgende onderwerp: Bees Biltong
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Mar 10 04:32:19 UTC 2025