Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vragie oor posdiens
Vragie oor posdiens [boodskap #111174] |
Sat, 23 September 2006 14:34  |
Kwarantyn
Boodskappe: 171 Geregistreer: June 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dalk kan iemand hier my inligting gee oor die SA posdiens. Ons het onlangs
twee pakkies SA toe gestuur vanuit die VSA - ons woon in Pennsylvania. Een
pakkie is na die Vrystaat gestuur en was redelik klein - ongeveer 30cm x
27cm x 15cm, en het sowat 2 kg geweeg. Ek het die inhoud as geskenke
aangegee, en verseker teen $100. Die posgeld was $38, versekering ingesluit.
Dit het lugpos gegaan. Die ander pakkie was groter - ongeveer 44cm x 30cm x
15cm, en het 4 kg geweeg. Dis nie verseker nie, die inhoud is aangegee as
geskenke, en het ook lugpos gegaan. Posgeld was heelwat meer - ek dink in
die omgewing van $50. Dis na Pretoria gepos.
Albei pakkies het baie, baie vinnig daar aangekom - net 'n raps oor 'n week.
Ons was baie in ons skik met sulke flink diens.
Maar hier is die probleem: die (kleiner, ligter) pakkie Vrystaat toe het by
aflewering R25 gekos. Daaraan is ons al gewoond. Dis nie te erg nie, hoewel
ek nie kan begryp hoekom die ontvanger van 'n pakkie wat as 'n geskenk
gestuur is, hoegenaamd enigiets moet betaal vir die aflewering daarvan nie.
Ons het immers reeds die posgeld betaal. Maar met R25 kan 'n mens saamleef.
Die ander (groter en swaarder) pakkie Pretoria toe het by aflewering R248 en
kleingeld gekos.
Kan iemand my dalk sê hoekom? Ons het op die Internet probeer vasstel, en
het self verskeie oproepe na die SA Posdiens gemaak om te probeer uitvind,
maar niemand kon enige inligting verskaf nie.
Het iemand anders dalk soortgelyke ervarings? Stuur ander ook pakkies SA toe
waarvoor die ontvanger moet betaal? Wat moet hulle betaal?
Dit word weer Kersfees en 'n mens wil graag weer geskenke stuur, maar nie as
dit die ontvanger by aflewering soveel gaan kos nie. Die posgeld hiervandaan
af is ook alreeds duur genoeg.
Baie dankie vir enige inligting wat iemand anders dalk het.
Henry (Kwarantyn) in Pennsylvania.
|
|
|
|
|
Re: Vragie oor posdiens [boodskap #111180 is 'n antwoord op boodskap #111174] |
Mon, 25 September 2006 09:16   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Namibië is oor die algemeen dieselfde as SA en ek dink ek weet wat is julle
probleem. As jy 'n pakkie vir 'n persoon stuur [nie 'n besigheid nie] is
daar 'n sekere bedrag waaronder die waarde van die geskenk toegelaat word om
belastingvry te wees. As dit oor die waarde is, dan moet invoerbelasting
en VAT daarop betaal word. Hier by ons is dit 'n 10% 'upliftment' van die
waarde en dan daarop word die belasting uitgewerk. As dit 'n
besigheidspakkie is, dan betaal jy steeds VAT op die gelgde waarde, maar
omdat jy 'n geregistreerde VAT-betaler is en die item gaan herverkoop, dan
kan jy die VAT terugeis.
Jy kan nie uit die buiteland uit namens jou mense in SA V.A.T. betaal
nie.......
"Kwarantyn" skryf in boodskap news:KBbRg.851$422.690@trnddc03...
> Dalk kan iemand hier my inligting gee oor die SA posdiens. Ons het onlangs
> twee pakkies SA toe gestuur vanuit die VSA - ons woon in Pennsylvania. Een
> pakkie is na die Vrystaat gestuur en was redelik klein - ongeveer 30cm x
> 27cm x 15cm, en het sowat 2 kg geweeg. Ek het die inhoud as geskenke
> aangegee, en verseker teen $100. Die posgeld was $38, versekering
> ingesluit. Dit het lugpos gegaan. Die ander pakkie was groter - ongeveer
> 44cm x 30cm x 15cm, en het 4 kg geweeg. Dis nie verseker nie, die inhoud
> is aangegee as geskenke, en het ook lugpos gegaan. Posgeld was heelwat
> meer - ek dink in die omgewing van $50. Dis na Pretoria gepos.
>
> Albei pakkies het baie, baie vinnig daar aangekom - net 'n raps oor 'n
> week. Ons was baie in ons skik met sulke flink diens.
>
> Maar hier is die probleem: die (kleiner, ligter) pakkie Vrystaat toe het
> by aflewering R25 gekos. Daaraan is ons al gewoond. Dis nie te erg nie,
> hoewel ek nie kan begryp hoekom die ontvanger van 'n pakkie wat as 'n
> geskenk gestuur is, hoegenaamd enigiets moet betaal vir die aflewering
> daarvan nie. Ons het immers reeds die posgeld betaal. Maar met R25 kan 'n
> mens saamleef.
>
> Die ander (groter en swaarder) pakkie Pretoria toe het by aflewering R248
> en kleingeld gekos.
>
> Kan iemand my dalk sê hoekom? Ons het op die Internet probeer vasstel, en
> het self verskeie oproepe na die SA Posdiens gemaak om te probeer uitvind,
> maar niemand kon enige inligting verskaf nie.
>
> Het iemand anders dalk soortgelyke ervarings? Stuur ander ook pakkies SA
> toe waarvoor die ontvanger moet betaal? Wat moet hulle betaal?
>
> Dit word weer Kersfees en 'n mens wil graag weer geskenke stuur, maar nie
> as dit die ontvanger by aflewering soveel gaan kos nie. Die posgeld
> hiervandaan af is ook alreeds duur genoeg.
>
> Baie dankie vir enige inligting wat iemand anders dalk het.
>
> Henry (Kwarantyn) in Pennsylvania.
>
|
|
|
|
Re: Vragie oor posdiens [boodskap #111185 is 'n antwoord op boodskap #111180] |
Tue, 26 September 2006 17:16   |
Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221 Geregistreer: June 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 25 Sep 2006 09:16:18 -0000, "Suidwester" wrote:
> Namibië is oor die algemeen dieselfde as SA en ek dink ek weet wat is julle
> probleem. As jy 'n pakkie vir 'n persoon stuur [nie 'n besigheid nie] is
> daar 'n sekere bedrag waaronder die waarde van die geskenk toegelaat word om
> belastingvry te wees. As dit oor die waarde is, dan moet invoerbelasting
> en VAT daarop betaal word. Hier by ons is dit 'n 10% 'upliftment' van die
> waarde en dan daarop word die belasting uitgewerk. As dit 'n
> besigheidspakkie is, dan betaal jy steeds VAT op die gelgde waarde, maar
> omdat jy 'n geregistreerde VAT-betaler is en die item gaan herverkoop, dan
> kan jy die VAT terugeis.
> Jy kan nie uit die buiteland uit namens jou mense in SA V.A.T. betaal
> nie.......
Ag, kom, Suidwester, watter land in die ganse wêreld reken nou nog 10%
invoerbelasting op 'n eenvoudige pakkie? Nèt nog SA en nog n' paar
ander pisangrepublieke.
Ek hà à t SA en ek herhaal: ek hà à t daardie land! Vir sy oubolligheid en
vir sy asosiale mentaliteit! Suid-Afika, 'n land van diewe en
moordenaars!
Norbert die strandkruier (uit Vlaandere)
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Vragie oor posdiens [boodskap #111199 is 'n antwoord op boodskap #111193] |
Thu, 28 September 2006 09:06   |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 27 Sep 2006 14:16:29 -0000, "Suidwester" wrote:
>> So hoekom fokof jy nie uit die nuusgroep nie?
> ----Ek kan nie die ou se pos lees nie, maar hier stem ek en jy wragtag vir
> 'n slag saam. Van die kompleksiteit van die SADOG lande en in en uitvoere
> sal hy sekerlik nie verstaan nie en ook die feit dat daar nie elektrisiteit
> en rekenaars op elke hoek en draai beskikbaar is nie. Hy moet ook net sien
> hoe kak vang ons mense hier in Afrika vir die onnosele spul Hollanders wat
> hier kom vakansie hou en een na die ander kak aanjaag nie. So 'n spul
> loskoppe kan geen ander nasie hê nie!
Die ou is van Belgie - 'n land wat die wereld kinder-molesteerders en
wat nog?? gegee het. Wat nog??? Al waaraan ek kan dink is plat, nat
stukke landerye waar die Engelse, Franse en Duitsers mekaar kon
uitmoor in ongekende getalle.
In fact, Belgie is so n kak plek, die Engelse en die Duitsers het die
Belge nie eers gevra of hulle kan gaan oorlog hou daar nie.
O, ja, nog iets. Hitler het Belgie as n snelweg gebruik in 1939.
|
|
|
|
|
|
|
Re: Vragie oor posdiens [boodskap #111208 is 'n antwoord op boodskap #111198] |
Thu, 28 September 2006 13:18   |
Jasper Kok
Boodskappe: 22 Geregistreer: February 2002
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
"Strandkruier" skryf in boodskap news:mlvmh2tr3dm0rgalu0erjh3plfev1q4he5@4ax.com...
> On Wed, 27 Sep 2006 20:51:45 +0100, camerama
> wrote:
>
>> Hy het nooit nie na Suid Afrika gereis en
>> het wragtig geen idee wie die wereld daar by julle uitsien.
>
> Dis waar! Maar om te ondervind hoe kranksinnig julle is moet 'n mens
> nie Suid-Afrika toe gaan nie. Die lesing van hierdie nuusgroep is
> daarvoor voldoende. Dis net dáárdoor ek bly weg uit daardie land!
> Suid-Afrika, dis die mees bekrompe nasie van die hele wêreld. Dis maar
> 'n gevoel, weet jy? Maar ek het die gevoel al lank.
>
> Norbert die strandkruier
Ek wonder wragtig of 'n mens net oor hierdie nuusgroep en die Europese media
'n komplekse land soos SA kan leer ken. Selfs net die Afrikanergroep is nie
heeltemaal uniform nie. Ek het in die afgelope vyf jaar, vier Europese
somervakansies in daardie fassinerende land deurgebring, luister baie radio,
praat met 'locals' daar, lees as ek daar is daagliks een Afrikaanse en een
Engelstalige koerant (en partykeer die Engelstalige Mail & Guardian, 'n
weekblad) en ek het beslis nog nie die idee dat ek die land regtig leer ken
het nie. Daar is steeds dinge waaroor ek baie verbaas is.
Jasper uit Nijmegen, NL
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Vragie oor posdiens [boodskap #111221 is 'n antwoord op boodskap #111213] |
Fri, 29 September 2006 11:55  |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 28 Sep 2006 20:34:09 +0200, "Jasper Kok" wrote:
> Ek volg hierdie nuusgroep al behoorlik lank, maar wat ek probeer beweer het,
> is dat dit vir my twyfelagtig is of die populasie van hierdie nuusgroep
> regtig 'n dwarsdeursnede van die samenlewing van SA verteenwoordig. Ek denk
> dis nie so nie. Met ander woorde: moet dit nie vir onmoontlik hou dat daar
> in SA meer ope en nie bekrompe mense is as wat 'n mens partykeer uit hierdie
> groep sou kan konkludeer nie. Seker as jy nog nie in SA was nie, lyk dit vir
> my veurbarig om konklusies te trek uit 'n nuusgroep en die Europese media;
> ek kan uit eie ondervinding vir jou sê daar is ook ander tipes mense as die
> wat hier kuier.
>
> Jasper
Ek kan jou dadelik verseker die nuusgroep in glad nie
verteenwwordigend van SA nie. Nie wat rasse-samestelling, kultuur,
taal of politieke sieninge betref nie.
Hierdie is n groep met bitter min deelnemers ook.
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 12:59:37 UTC 2025
|