Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vragie oor posdiens
Vragie oor posdiens [boodskap #111174] Sa, 23 September 2006 14:34 na volgende boodskap
Kwarantyn  is tans af-lyn  Kwarantyn
Boodskappe: 171
Geregistreer: Junie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Dalk kan iemand hier my inligting gee oor die SA posdiens. Ons het onlangs
twee pakkies SA toe gestuur vanuit die VSA - ons woon in Pennsylvania. Een
pakkie is na die Vrystaat gestuur en was redelik klein - ongeveer 30cm x
27cm x 15cm, en het sowat 2 kg geweeg. Ek het die inhoud as geskenke
aangegee, en verseker teen $100. Die posgeld was $38, versekering ingesluit.
Dit het lugpos gegaan. Die ander pakkie was groter - ongeveer 44cm x 30cm x
15cm, en het 4 kg geweeg. Dis nie verseker nie, die inhoud is aangegee as
geskenke, en het ook lugpos gegaan. Posgeld was heelwat meer - ek dink in
die omgewing van $50. Dis na Pretoria gepos.

Albei pakkies het baie, baie vinnig daar aangekom - net 'n raps oor 'n week.
Ons was baie in ons skik met sulke flink diens.

Maar hier is die probleem: die (kleiner, ligter) pakkie Vrystaat toe het by
aflewering R25 gekos. Daaraan is ons al gewoond. Dis nie te erg nie, hoewel
ek nie kan begryp hoekom die ontvanger van 'n pakkie wat as 'n geskenk
gestuur is, hoegenaamd enigiets moet betaal vir die aflewering daarvan nie.
Ons het immers reeds die posgeld betaal. Maar met R25 kan 'n mens saamleef.

Die ander (groter en swaarder) pakkie Pretoria toe het by aflewering R248 en
kleingeld gekos.

Kan iemand my dalk sê hoekom? Ons het op die Internet probeer vasstel, en
het self verskeie oproepe na die SA Posdiens gemaak om te probeer uitvind,
maar niemand kon enige inligting verskaf nie.

Het iemand anders dalk soortgelyke ervarings? Stuur ander ook pakkies SA toe
waarvoor die ontvanger moet betaal? Wat moet hulle betaal?

Dit word weer Kersfees en 'n mens wil graag weer geskenke stuur, maar nie as
dit die ontvanger by aflewering soveel gaan kos nie. Die posgeld hiervandaan
af is ook alreeds duur genoeg.

Baie dankie vir enige inligting wat iemand anders dalk het.

Henry (Kwarantyn) in Pennsylvania.
Re: Vragie oor posdiens [boodskap #111175 is 'n antwoord op boodskap #111174] So, 24 September 2006 12:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Kwarantyn skryf

> Albei pakkies het baie, baie vinnig daar aangekom - net 'n raps oor 'n week.
> Ons was baie in ons skik met sulke flink diens.
Ja, ek verbaas my deesdae oor hoe vinnig dinge wat
ons hier van Ottawa af stuur, in SA afgelewer word.
Dit kan nie die Kanadese poswese wees wat skielik
so flink geword het nie. Dit neem dae en dae vir 'n
posstuk om net van Ottawa na Toronto te gaan.
Dus dink ek dit moet die SA se kant wees, wat
skielik so flink geword het.

> Het iemand anders dalk soortgelyke ervarings? Stuur ander ook pakkies SA toe
> waarvoor die ontvanger moet betaal? Wat moet hulle betaal?

Ons stuur baie gewoonlik kleinerige pakkies na SA,
en sover ek weet, betaal die ontvangers daar niks nie.
Miskien moet ek vra. Miskien kla hulle net nie!

Gloudina
Re: Vragie oor posdiens [boodskap #111177 is 'n antwoord op boodskap #111174] So, 24 September 2006 18:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
hein...[1]  is tans af-lyn  hein...[1]
Boodskappe: 1
Geregistreer: September 2006
Karma: 0
Junior Lid
Kwarantyn wrote:
> Dalk kan iemand hier my inligting gee oor die SA posdiens.

Ek het boeke gekoop vanaf Amazon.com

Soms moes ek customs betaal (R 35) Some niks.
Ek wonder ook.

----------

NOG 'n PROBLEEM: Mens kan nie pakkies verseker vanaf RSA na buiteland
nie.
Mens kan dit registreer, maar as dit weg raak is dit jou probleem.

Hoe kan mens veilig pakkies oorsee pos?
Re: Vragie oor posdiens [boodskap #111180 is 'n antwoord op boodskap #111174] Ma, 25 September 2006 09:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Namibië is oor die algemeen dieselfde as SA en ek dink ek weet wat is julle
probleem. As jy 'n pakkie vir 'n persoon stuur [nie 'n besigheid nie] is
daar 'n sekere bedrag waaronder die waarde van die geskenk toegelaat word om
belastingvry te wees. As dit oor die waarde is, dan moet invoerbelasting
en VAT daarop betaal word. Hier by ons is dit 'n 10% 'upliftment' van die
waarde en dan daarop word die belasting uitgewerk. As dit 'n
besigheidspakkie is, dan betaal jy steeds VAT op die gelgde waarde, maar
omdat jy 'n geregistreerde VAT-betaler is en die item gaan herverkoop, dan
kan jy die VAT terugeis.
Jy kan nie uit die buiteland uit namens jou mense in SA V.A.T. betaal
nie.......

"Kwarantyn" skryf in boodskap news:KBbRg.851$422.690@trnddc03...
> Dalk kan iemand hier my inligting gee oor die SA posdiens. Ons het onlangs
> twee pakkies SA toe gestuur vanuit die VSA - ons woon in Pennsylvania. Een
> pakkie is na die Vrystaat gestuur en was redelik klein - ongeveer 30cm x
> 27cm x 15cm, en het sowat 2 kg geweeg. Ek het die inhoud as geskenke
> aangegee, en verseker teen $100. Die posgeld was $38, versekering
> ingesluit. Dit het lugpos gegaan. Die ander pakkie was groter - ongeveer
> 44cm x 30cm x 15cm, en het 4 kg geweeg. Dis nie verseker nie, die inhoud
> is aangegee as geskenke, en het ook lugpos gegaan. Posgeld was heelwat
> meer - ek dink in die omgewing van $50. Dis na Pretoria gepos.
>
> Albei pakkies het baie, baie vinnig daar aangekom - net 'n raps oor 'n
> week. Ons was baie in ons skik met sulke flink diens.
>
> Maar hier is die probleem: die (kleiner, ligter) pakkie Vrystaat toe het
> by aflewering R25 gekos. Daaraan is ons al gewoond. Dis nie te erg nie,
> hoewel ek nie kan begryp hoekom die ontvanger van 'n pakkie wat as 'n
> geskenk gestuur is, hoegenaamd enigiets moet betaal vir die aflewering
> daarvan nie. Ons het immers reeds die posgeld betaal. Maar met R25 kan 'n
> mens saamleef.
>
> Die ander (groter en swaarder) pakkie Pretoria toe het by aflewering R248
> en kleingeld gekos.
>
> Kan iemand my dalk sê hoekom? Ons het op die Internet probeer vasstel, en
> het self verskeie oproepe na die SA Posdiens gemaak om te probeer uitvind,
> maar niemand kon enige inligting verskaf nie.
>
> Het iemand anders dalk soortgelyke ervarings? Stuur ander ook pakkies SA
> toe waarvoor die ontvanger moet betaal? Wat moet hulle betaal?
>
> Dit word weer Kersfees en 'n mens wil graag weer geskenke stuur, maar nie
> as dit die ontvanger by aflewering soveel gaan kos nie. Die posgeld
> hiervandaan af is ook alreeds duur genoeg.
>
> Baie dankie vir enige inligting wat iemand anders dalk het.
>
> Henry (Kwarantyn) in Pennsylvania.
>
Re: Vragie oor posdiens [boodskap #111181 is 'n antwoord op boodskap #111180] Ma, 25 September 2006 11:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kwarantyn  is tans af-lyn  Kwarantyn
Boodskappe: 171
Geregistreer: Junie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Suidwester: As jy 'n pakkie vir 'n persoon stuur [nie 'n besigheid nie] is
> daar 'n sekere bedrag waaronder die waarde van die geskenk toegelaat word
> om belastingvry te wees. As dit oor die waarde is, dan moet
> invoerbelasting en VAT daarop betaal word.

Kwarantyn: Weet iemand dalk wat daardie waarde is, en of ditv cir SA ook
geld?
Re: Vragie oor posdiens [boodskap #111185 is 'n antwoord op boodskap #111180] Di, 26 September 2006 17:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 25 Sep 2006 09:16:18 -0000, "Suidwester" wrote:

> Namibië is oor die algemeen dieselfde as SA en ek dink ek weet wat is julle
> probleem. As jy 'n pakkie vir 'n persoon stuur [nie 'n besigheid nie] is
> daar 'n sekere bedrag waaronder die waarde van die geskenk toegelaat word om
> belastingvry te wees. As dit oor die waarde is, dan moet invoerbelasting
> en VAT daarop betaal word. Hier by ons is dit 'n 10% 'upliftment' van die
> waarde en dan daarop word die belasting uitgewerk. As dit 'n
> besigheidspakkie is, dan betaal jy steeds VAT op die gelgde waarde, maar
> omdat jy 'n geregistreerde VAT-betaler is en die item gaan herverkoop, dan
> kan jy die VAT terugeis.
> Jy kan nie uit die buiteland uit namens jou mense in SA V.A.T. betaal
> nie.......

Ag, kom, Suidwester, watter land in die ganse wêreld reken nou nog 10%
invoerbelasting op 'n eenvoudige pakkie? Nèt nog SA en nog n' paar
ander pisangrepublieke.
Ek hààt SA en ek herhaal: ek hààt daardie land! Vir sy oubolligheid en
vir sy asosiale mentaliteit! Suid-Afika, 'n land van diewe en
moordenaars!

Norbert die strandkruier (uit Vlaandere)
Re: Vragie oor posdiens (vir Norbertjie) [boodskap #111188 is 'n antwoord op boodskap #111185] Di, 26 September 2006 20:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
P & L  is tans af-lyn  P & L
Boodskappe: 46
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ag tog Norbertjie man,

Nou moes ons opnuut Ts Ts vir jou se! Wat het gebeur? Het jou "vriendin"
in S.A.jou die "marching orders" gegee? Haat jy darem die Suid Afrikaanders?
Die gasvrye mense wat jou in hulle familiekring sal opneem alsof jy een
van hulle is. Die hulpvaardige mense wat you die weg wys as jy erens verloren
is.
Ag ja, jy het nooit nie na Suid Afrika gereis nie - het darem geen idee
wie die wereld daar inelkaar steek nie.
Gaan sien jou sielknyper!
Patrick
Re: Vragie oor posdiens (vir Norbertjie) [boodskap #111189 is 'n antwoord op boodskap #111188] Wo, 27 September 2006 01:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 26 Sep 2006 21:41:28 +0100, camerama wrote:

>
> Ag tog Norbertjie man,
>
> Nou moes ons opnuut Ts Ts vir jou se! Wat het gebeur? Het jou "vriendin"
> in S.A.jou die "marching orders" gegee? Haat jy darem die Suid Afrikaanders?
> Die gasvrye mense wat jou in hulle familiekring sal opneem alsof jy een
> van hulle is. Die hulpvaardige mense wat you die weg wys as jy erens verloren
> is.
> Ag ja, jy het nooit nie na Suid Afrika gereis nie - het darem geen idee
> wie die wereld daar inelkaar steek nie.
> Gaan sien jou sielknyper!
> Patrick

By die sielknyper? Ek gooi nog liewer 'n bom op jou woonstel, Patrick!
As jy self daarin is welteverstaan..

Norbert die strandkruier
Re: Vragie oor posdiens [boodskap #111191 is 'n antwoord op boodskap #111177] Wo, 27 September 2006 10:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On 24 Sep 2006 11:57:56 -0700, hein...@bellemodel.biz wrote:

> Kwarantyn wrote:
>> Dalk kan iemand hier my inligting gee oor die SA posdiens.
>
> Ek het boeke gekoop vanaf Amazon.com
>
> Soms moes ek customs betaal (R 35) Some niks.
> Ek wonder ook.

As jy van Amazon koop kom invoer-belasting ter sprake. Dit word
bereken op die waarde van jou aankoop wat Amazon verskaf.

Dit geld egter nie vir 'n geskenk van n privaat persoon in bv. die VSA
nie. Common sense se egter as daardie privaat persoon n waarde op die
pakkie sit, dit dalk as waarde vir berekening van invoer-belasting
gebruik kan word.
Re: Vragie oor posdiens [boodskap #111192 is 'n antwoord op boodskap #111185] Wo, 27 September 2006 11:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 26 Sep 2006 19:16:51 +0200, Strandkruier
wrote:

Ag, kom, Suidwester, watter land in die ganse wêreld reken nou nog
10%
> invoerbelasting op 'n eenvoudige pakkie? Nèt nog SA en nog n' paar
> ander pisangrepublieke.
> Ek hààt SA en ek herhaal: ek hààt daardie land! Vir sy oubolligheid en
> vir sy asosiale mentaliteit! Suid-Afika, 'n land van diewe en
> moordenaars!
>
> Norbert die strandkruier (uit Vlaandere)

So hoekom fokof jy nie uit die nuusgroep nie?
Re: Vragie oor posdiens [boodskap #111193 is 'n antwoord op boodskap #111192] Wo, 27 September 2006 14:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:scmkh2d3dirf0je4lf3jguu88p2bt4js6t@4ax.com...
> On Tue, 26 Sep 2006 19:16:51 +0200, Strandkruier
> wrote:
>
> > invoerbelasting op 'n eenvoudige pakkie? N�t nog SA en nog n' paar
>> ander pisangrepublieke.
>> Ek hê�t SA en ek herhaal: ek hê�t daardie land! Vir sy oubolligheid en
>> vir sy asosiale mentaliteit! Suid-Afika, 'n land van diewe en
>> moordenaars!

>> Norbert die strandkruier (uit Vlaandere)
>
> So hoekom fokof jy nie uit die nuusgroep nie?
----Ek kan nie die ou se pos lees nie, maar hier stem ek en jy wragtag vir
'n slag saam. Van die kompleksiteit van die SADOG lande en in en uitvoere
sal hy sekerlik nie verstaan nie en ook die feit dat daar nie elektrisiteit
en rekenaars op elke hoek en draai beskikbaar is nie. Hy moet ook net sien
hoe kak vang ons mense hier in Afrika vir die onnosele spul Hollanders wat
hier kom vakansie hou en een na die ander kak aanjaag nie. So 'n spul
loskoppe kan geen ander nasie hê nie!
Re: Vragie oor posdiens [boodskap #111194 is 'n antwoord op boodskap #111191] Wo, 27 September 2006 14:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die rede vir die waarde op 'n pakkie is baie belangrik. Dis tog logies dat
jy maklik 'n item kry wat 100gram weeg wat net R10 werd is en dan iets met
dieselfde gewig wat meer as R10 000 werd is. En erger. Alle lande laat
privaatmense die reg toe om vir ander geskenke te stuur...binne perke. Bo
die waarde word dit nie meer as 'n regverdige geskenk gesien nie en geld
invoerbelasting daarop.

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:g8mkh2heukfih3btvt3ip6upgipgpe10ti@4ax.com...
> On 24 Sep 2006 11:57:56 -0700, hein...@bellemodel.biz wrote:
>
> >> Dalk kan iemand hier my inligting gee oor die SA posdiens.

>> Ek het boeke gekoop vanaf Amazon.com

>> Soms moes ek customs betaal (R 35) Some niks.
>> Ek wonder ook.
>
> As jy van Amazon koop kom invoer-belasting ter sprake. Dit word
> bereken op die waarde van jou aankoop wat Amazon verskaf.
>
> Dit geld egter nie vir 'n geskenk van n privaat persoon in bv. die VSA
> nie. Common sense se egter as daardie privaat persoon n waarde op die
> pakkie sit, dit dalk as waarde vir berekening van invoer-belasting
> gebruik kan word.
>
Re: Vragie oor posdiens [boodskap #111195 is 'n antwoord op boodskap #111193] Wo, 27 September 2006 19:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
P & L  is tans af-lyn  P & L
Boodskappe: 46
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Nee Ferdi, moe nou nie generaliseer nie, Nie alle "Hollanders" en Vlaminge
is 'n loskop.
Daar is ook baie besoeker van julle pragtig land wat hulle in die verlede en in
die toekoms en geskiedenis van die land het verdiep.
Nee, moe nie generalieer.
En vergeet nou die "strandkruier" - hy's 'n siek man wat baie van sy eie
gestookte jenever snoep. Hy het nooit nie na Suid Afrika gereis en
het wragtig geen idee wie die wereld daar by julle uitsien.
Sien, hy sou 'n bom wil le onder my woonstel, ag tog dan sou 40 andere
onskuldige gesinne getref word.
groete,
Patrick
>
>>
>> So hoekom fokof jy nie uit die nuusgroep nie?

> ----Ek kan nie die ou se pos lees nie, maar hier stem ek en jy wragtag vir
> 'n slag saam. Van die kompleksiteit van die SADOG lande en in en uitvoere
> sal hy sekerlik nie verstaan nie en ook die feit dat daar nie elektrisiteit
> en rekenaars op elke hoek en draai beskikbaar is nie. Hy moet ook net sien
> hoe kak vang ons mense hier in Afrika vir die onnosele spul Hollanders wat
> hier kom vakansie hou en een na die ander kak aanjaag nie. So 'n spul
> loskoppe kan geen ander nasie hê nie!
Re: Vragie oor posdiens [boodskap #111197 is 'n antwoord op boodskap #111192] Do, 28 September 2006 01:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 27 Sep 2006 13:00:00 +0200, Ferdi Greyling wrote:

> So hoekom fokof jy nie uit die nuusgroep nie?

Ja, hoekom? Wat sou jy dink?

Norbert die strandkruier
Re: Vragie oor posdiens [boodskap #111198 is 'n antwoord op boodskap #111195] Do, 28 September 2006 08:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 27 Sep 2006 20:51:45 +0100, camerama wrote:

> Hy het nooit nie na Suid Afrika gereis en
> het wragtig geen idee wie die wereld daar by julle uitsien.

Dis waar! Maar om te ondervind hoe kranksinnig julle is moet 'n mens
nie Suid-Afrika toe gaan nie. Die lesing van hierdie nuusgroep is
daarvoor voldoende. Dis net dààrdoor ek bly weg uit daardie land!
Suid-Afrika, dis die mees bekrompe nasie van die hele wêreld. Dis maar
'n gevoel, weet jy? Maar ek het die gevoel al lank.

Norbert die strandkruier
Re: Vragie oor posdiens [boodskap #111199 is 'n antwoord op boodskap #111193] Do, 28 September 2006 09:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 27 Sep 2006 14:16:29 -0000, "Suidwester" wrote:

>> So hoekom fokof jy nie uit die nuusgroep nie?
> ----Ek kan nie die ou se pos lees nie, maar hier stem ek en jy wragtag vir
> 'n slag saam. Van die kompleksiteit van die SADOG lande en in en uitvoere
> sal hy sekerlik nie verstaan nie en ook die feit dat daar nie elektrisiteit
> en rekenaars op elke hoek en draai beskikbaar is nie. Hy moet ook net sien
> hoe kak vang ons mense hier in Afrika vir die onnosele spul Hollanders wat
> hier kom vakansie hou en een na die ander kak aanjaag nie. So 'n spul
> loskoppe kan geen ander nasie hê nie!

Die ou is van Belgie - 'n land wat die wereld kinder-molesteerders en
wat nog?? gegee het. Wat nog??? Al waaraan ek kan dink is plat, nat
stukke landerye waar die Engelse, Franse en Duitsers mekaar kon
uitmoor in ongekende getalle.

In fact, Belgie is so n kak plek, die Engelse en die Duitsers het die
Belge nie eers gevra of hulle kan gaan oorlog hou daar nie.

O, ja, nog iets. Hitler het Belgie as n snelweg gebruik in 1939.
Re: Vragie oor posdiens [boodskap #111200 is 'n antwoord op boodskap #111198] Do, 28 September 2006 09:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 28 Sep 2006 10:20:30 +0200, Strandkruier
wrote:

> On Wed, 27 Sep 2006 20:51:45 +0100, camerama

> wrote:
>
>> Hy het nooit nie na Suid Afrika gereis en
>> het wragtig geen idee wie die wereld daar by julle uitsien.
>
> Dis waar! Maar om te ondervind hoe kranksinnig julle is moet 'n mens
> nie Suid-Afrika toe gaan nie. Die lesing van hierdie nuusgroep is
> daarvoor voldoende. Dis net dààrdoor ek bly weg uit daardie land!
> Suid-Afrika, dis die mees bekrompe nasie van die hele wêreld. Dis maar
> 'n gevoel, weet jy? Maar ek het die gevoel al lank.
>
> Norbert die strandkruier

Ek hoor julle nasionale simbool is 'n pedofiel? Is dit waar?
Re: Vragie oor posdiens [boodskap #111201 is 'n antwoord op boodskap #111197] Do, 28 September 2006 09:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 28 Sep 2006 03:04:51 +0200, Strandkruier
wrote:

> On Wed, 27 Sep 2006 13:00:00 +0200, Ferdi Greyling

> wrote:
>
>> So hoekom fokof jy nie uit die nuusgroep nie?
>
> Ja, hoekom? Wat sou jy dink?
>
> Norbert die strandkruier

Te stupid?
Re: Vragie oor posdiens [boodskap #111202 is 'n antwoord op boodskap #111200] Do, 28 September 2006 12:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 28 Sep 2006 11:08:20 +0200, Ferdi Greyling wrote:

> Ek hoor julle nasionale simbool is 'n pedofiel? Is dit waar?

Nou, hoor eens, Ferdi: ons het in België 'n pedofiel gehad wat
inderdaad 'n paar meissies vermoord het op 'n ongelooflyk skandelike
wyse. En my land is daarop nie trots nie!
Maar daardie persoon sit inmiddels wel al in die tronk en hy sal sy
lewe lank daar nie mee uit kom nie. Hy het nog net die geluk dat die
doodstraf in België nie meer toegestaan is nie.
Maar in Suid-Afrika loop nog duisende kinderverkragters vry rond in
die strate en julle doen niks daarteen nie. Ek het dit vandag nog in
my Vlaamse koerant gelees.
Is julle dalk almal skisofreen? Dis al die derde keer in 8 jaar dat ek
lees in my koerant daar is 'n Belg doodgeskiet in Suid-Afrika, gewoon
deur diewe of moordenaars. Watter beeld moet ek hê van julle?

Norbert die strandkruier
Re: Vragie oor posdiens [boodskap #111205 is 'n antwoord op boodskap #111202] Do, 28 September 2006 13:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 28 Sep 2006 14:22:13 +0200, Strandkruier
wrote:

> On Thu, 28 Sep 2006 11:08:20 +0200, Ferdi Greyling

> wrote:
>
>> Ek hoor julle nasionale simbool is 'n pedofiel? Is dit waar?
>
> Nou, hoor eens, Ferdi: ons het in België 'n pedofiel gehad wat

Jy bedoel meer as een. Dis nou die wat gevang is.

Julle bekendste standbeeld is mos een van n seuntjie wat staan en pis
in die openbaar.
Re: Vragie oor posdiens [boodskap #111208 is 'n antwoord op boodskap #111198] Do, 28 September 2006 13:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jasper Kok  is tans af-lyn  Jasper Kok
Boodskappe: 22
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
"Strandkruier" skryf in boodskap news:mlvmh2tr3dm0rgalu0erjh3plfev1q4he5@4ax.com...
> On Wed, 27 Sep 2006 20:51:45 +0100, camerama
> wrote:
>
>> Hy het nooit nie na Suid Afrika gereis en
>> het wragtig geen idee wie die wereld daar by julle uitsien.
>
> Dis waar! Maar om te ondervind hoe kranksinnig julle is moet 'n mens
> nie Suid-Afrika toe gaan nie. Die lesing van hierdie nuusgroep is
> daarvoor voldoende. Dis net dáárdoor ek bly weg uit daardie land!
> Suid-Afrika, dis die mees bekrompe nasie van die hele wêreld. Dis maar
> 'n gevoel, weet jy? Maar ek het die gevoel al lank.
>
> Norbert die strandkruier

Ek wonder wragtig of 'n mens net oor hierdie nuusgroep en die Europese media
'n komplekse land soos SA kan leer ken. Selfs net die Afrikanergroep is nie
heeltemaal uniform nie. Ek het in die afgelope vyf jaar, vier Europese
somervakansies in daardie fassinerende land deurgebring, luister baie radio,
praat met 'locals' daar, lees as ek daar is daagliks een Afrikaanse en een
Engelstalige koerant (en partykeer die Engelstalige Mail & Guardian, 'n
weekblad) en ek het beslis nog nie die idee dat ek die land regtig leer ken
het nie. Daar is steeds dinge waaroor ek baie verbaas is.

Jasper uit Nijmegen, NL
Re: Vragie oor posdiens [boodskap #111211 is 'n antwoord op boodskap #111208] Do, 28 September 2006 18:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 28 Sep 2006 15:18:16 +0200, "Jasper Kok" wrote:

> Daar is steeds dinge waaroor ek baie verbaas is.

Moet hier maar 'n bietjie lanker op hierdie nuusgroep bly..
Jy sal dan nog maar 'n bietjie meer verbaas wees.

Norbert die strandkruier
Re: Vragie oor posdiens [boodskap #111212 is 'n antwoord op boodskap #111205] Do, 28 September 2006 18:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 28 Sep 2006 15:03:57 +0200, Ferdi Greyling wrote:

> Julle bekendste standbeeld is mos een van n seuntjie wat staan en pis
> in die openbaar.

Ja, seker! En ons het selfs 'n standbeeld van 'n dogtertjie wat in die
openbaar pis.
http://www.svgmapping.de/en/a2005_04.html
Sy naam is "Mietje Stroel" wat jy wel sal terugvind op die Web.

Norbert die strandkruier
Re: Vragie oor posdiens [boodskap #111213 is 'n antwoord op boodskap #111211] Do, 28 September 2006 18:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jasper Kok  is tans af-lyn  Jasper Kok
Boodskappe: 22
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
"Strandkruier" skryf in boodskap news:q64oh21epmo6mmmsvo5ubr2ugdl8u2b9aj@4ax.com...
> On Thu, 28 Sep 2006 15:18:16 +0200, "Jasper Kok" _student.kun.nl> wrote:
>
>> Daar is steeds dinge waaroor ek baie verbaas is.
>
> Moet hier maar 'n bietjie lanker op hierdie nuusgroep bly..
> Jy sal dan nog maar 'n bietjie meer verbaas wees.
>
> Norbert die strandkruier

Ek volg hierdie nuusgroep al behoorlik lank, maar wat ek probeer beweer het,
is dat dit vir my twyfelagtig is of die populasie van hierdie nuusgroep
regtig 'n dwarsdeursnede van die samenlewing van SA verteenwoordig. Ek denk
dis nie so nie. Met ander woorde: moet dit nie vir onmoontlik hou dat daar
in SA meer ope en nie bekrompe mense is as wat 'n mens partykeer uit hierdie
groep sou kan konkludeer nie. Seker as jy nog nie in SA was nie, lyk dit vir
my veurbarig om konklusies te trek uit 'n nuusgroep en die Europese media;
ek kan uit eie ondervinding vir jou sê daar is ook ander tipes mense as die
wat hier kuier.

Jasper
Re: Vragie oor posdiens [boodskap #111214 is 'n antwoord op boodskap #111205] Do, 28 September 2006 20:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 28 Sep 2006 15:03:57 +0200, Ferdi Greyling wrote:

> Jy bedoel meer as een. Dis nou die wat gevang is.

Weet jy, Ferdi, ek het wel beter sake om te doen as redetwis met jou.

Norbert die strandkruier
Re: Vragie oor posdiens [boodskap #111215 is 'n antwoord op boodskap #111213] Do, 28 September 2006 21:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 28 Sep 2006 20:34:09 +0200, "Jasper Kok" wrote:

> Met ander woorde: moet dit nie vir onmoontlik hou dat daar
> in SA meer ope en nie bekrompe mense is as wat 'n mens partykeer uit hierdie
> groep sou kan konkludeer nie.

Jy kan reg wees. Maar die gevaarlikste Afrikaners uit gans Suid-Afrika
is hier op die nuusgroep. Jy sal nog ondervind.

Norbert die strandkruier
Re: Vragie oor posdiens [boodskap #111216 is 'n antwoord op boodskap #111215] Do, 28 September 2006 22:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
P & L  is tans af-lyn  P & L
Boodskappe: 46
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Gaan jy name noem? Dit gaan baie interessant wees!
Patrick

Maar die gevaarlikste Afrikaners uit gans Suid-Afrika
is hier op die nuusgroep. Jy sal nog ondervind.

Norbert die moppermannetjie aangespoel op die verlate strand
Re: Vragie oor posdiens [boodskap #111217 is 'n antwoord op boodskap #111208] Do, 28 September 2006 23:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jasper Kok skryf

Daar is steeds dinge waaroor ek baie verbaas is.

Vertel ons daarvan.
Gloudina
Re: Vragie oor posdiens [boodskap #111221 is 'n antwoord op boodskap #111213] Vr, 29 September 2006 11:55 Na vorige boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 28 Sep 2006 20:34:09 +0200, "Jasper Kok" wrote:

> Ek volg hierdie nuusgroep al behoorlik lank, maar wat ek probeer beweer het,
> is dat dit vir my twyfelagtig is of die populasie van hierdie nuusgroep
> regtig 'n dwarsdeursnede van die samenlewing van SA verteenwoordig. Ek denk
> dis nie so nie. Met ander woorde: moet dit nie vir onmoontlik hou dat daar
> in SA meer ope en nie bekrompe mense is as wat 'n mens partykeer uit hierdie
> groep sou kan konkludeer nie. Seker as jy nog nie in SA was nie, lyk dit vir
> my veurbarig om konklusies te trek uit 'n nuusgroep en die Europese media;
> ek kan uit eie ondervinding vir jou sê daar is ook ander tipes mense as die
> wat hier kuier.
>
> Jasper

Ek kan jou dadelik verseker die nuusgroep in glad nie
verteenwwordigend van SA nie. Nie wat rasse-samestelling, kultuur,
taal of politieke sieninge betref nie.

Hierdie is n groep met bitter min deelnemers ook.
Vorige onderwerp: Hoe het ons hier gekom?
Volgende onderwerp: Torreke - As jy tyd het
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 07:21:49 MGT 2024