Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Smoorsnoek
Smoorsnoek [boodskap #111149] Di, 19 September 2006 15:12 na volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Wat is smoorsnoek?

Wat is smoorsnoek in Engels?

Wat is die beste SA blikkies om VSA toe te stuur?

:-)

TJ
Re: Smoorsnoek [boodskap #111170 is 'n antwoord op boodskap #111149] Vr, 22 September 2006 14:44 Na vorige boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
TJ skryf

> Wat is smoorsnoek?
>
> Wat is smoorsnoek in Engels?

Ek sal my nie verbaas wees as Engelse
Suid-Afrikaners ook nie sommer van
"smoorsnoek" praat nie.
Is "smoorsnoek" en "gepiekelde vis"
dieselfde? Dis een van die dinge wat ek
die meeste van SA mis. Ek hou nie van
Mrs. Ball's chutney nie. Ek kan selfs
probeer om biltong te vergeet. Maar daardie
gepiekelde vis ( wat mens ook in glashouers
kon koop) laat my mond nou nog water.

Gloudina
Vorige onderwerp: Vrededag
Volgende onderwerp: Hoe het ons hier gekom?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 19:20:35 MGT 2024