Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Afrikaanse musiek
Afrikaanse musiek [boodskap #111122] |
Sat, 16 September 2006 21:06  |
Musiekman
Boodskappe: 2 Geregistreer: September 2006
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Waar kan ek Afrikaanse musiek aflaai? Ek wil nie pirate nie. Ek sal
betaal daarvoor. Soek veral na "Stoutgat treffers". Of as iemand vir my
kan aanstuur.
|
|
|
|
Re: Afrikaanse musiek [boodskap #111134 is 'n antwoord op boodskap #111123] |
Mon, 18 September 2006 14:04  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Soois, moenie te gou praat nie - jy sal jou verbaas hoeveel kommin mense is
daar op die internet:))
Die vraag is net of "musiekman" werklik vir die musiek sal betaal soos wat
hy beweer - hy kan mos die betaling en aflewering ding doen dmv kalahari?
Annette
"Francois Human" skryf in boodskap news:eehs50$sn4$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> As jy regtig vir jou sulke kommin "musiek" wil kry, gaan koop die CD by
> Pick 'n Pay.
>
> Niemand doen die moeite om daai stront op die internet te upload nie.
>
>
> "Musiekman" wrote in message
> news:7yms3QDfO6eN1Dv6nospam@invalid...
>> Waar kan ek Afrikaanse musiek aflaai? Ek wil nie pirate nie. Ek sal
>> betaal daarvoor. Soek veral na "Stoutgat treffers". Of as iemand vir my
>> kan aanstuur.
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:54:32 UTC 2025
|