|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Jissie julle is boring [boodskap #110945 is 'n antwoord op boodskap #110938] |
Wo., 16 Augustus 2006 12:11  |
DanielJan
Boodskappe: 84 Geregistreer: April 2004
|
Volle Lid |
|
|
In watter taal?
"Hessie" wrote in message
news:1155673096.344889.189570@i3g2000cwc.googlegroups.com...
>
> Francois Human skryf
>
>> Soos my tieners met reg sou opmerk, Ferdinand:
>> WHATEVER
>
> Ja, dit staan ook op een van my sewejarige kleindogter
> se t-shirts. 'n Ander een lees "Girls rock. Boys don't."
> Laasgenoemde irriteer haar vyfjarige broer geweldig.
> Hy het my gevra om vir hom iets soortgelyks te vind
> vir seuns. Ek het nog nie daarin geslaag nie. Enige
> voorstelle?
>
> Gloudina
>
|
|
|
|