Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » ATKV-entrepreneurskursus in die kunste
ATKV-entrepreneurskursus in die kunste [boodskap #110919] Do, 10 Augustus 2006 08:38 na volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
ATKV-entrepreneurskursus in die kunste

Die ATKV en Art�ma, die Instituut vir Kunstebestuur en Ontwikkeling, bied
vanaf 5 - 7 September 2006 'n Entrepreneurskursus in die Kunste aan by die
ATKV-Klein-Kariba Vakansieoord.

Wie en wat is 'n kunstenaar? Wat verstaan jy onder die kunste? Het ons die
kunste enigsins nodig?

Kom gesels saam met van Suid-Afrika se top kunstenaars en kunstebestuurders
oor jou eie besigheid (van finansies en bemarking tot die arbeidswet),
loopbaan, en "image".

Alles oor die organisering van "events"' en "gigs", teaters, "venues" en
feeste. Die CD -industrie, -opnames en kopiereg.

Die kursus beloop R2 900 vir 3 dae en sluit in die akkommodasie, etes en
kursusmateriaal. Vir meer besonderhede en registrasie kontak Johan
Esterhuizen by 011 919 9000 voor of op 22 Augustus 2006.

EINDE

Onderhoude kan gevoer word met: Johan Esterhuizen
Kontaknommer: 084 513 5196

Opgestel deur: Suzann Prinsloo
Selfoonnommer: 083 388 7529
ATKV
Posbus 4586
Randburg 2125
www.atkv.org.za
Re: ATKV-entrepreneurskursus in die kunste [boodskap #111026 is 'n antwoord op boodskap #110919] Do, 31 Augustus 2006 09:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
TJ - plaas asseblief die webblad van die kultuurfees wat in die Paarl gaan
plaasvind in September.

Annette

"TJ" skryf in boodskap news:Zt6dnQzX68AcbUfZnZ2dnUVZ_uqdnZ2d@is.co.za...
> ATKV-entrepreneurskursus in die kunste
>
> Die ATKV en Art�ma, die Instituut vir Kunstebestuur en Ontwikkeling, bied
> vanaf 5 - 7 September 2006 'n Entrepreneurskursus in die Kunste aan by die
> ATKV-Klein-Kariba Vakansieoord.
>
> Wie en wat is 'n kunstenaar? Wat verstaan jy onder die kunste? Het ons die
> kunste enigsins nodig?
>
> Kom gesels saam met van Suid-Afrika se top kunstenaars en
> kunstebestuurders
> oor jou eie besigheid (van finansies en bemarking tot die arbeidswet),
> loopbaan, en "image".
>
> Alles oor die organisering van "events"' en "gigs", teaters, "venues" en
> feeste. Die CD -industrie, -opnames en kopiereg.
>
> Die kursus beloop R2 900 vir 3 dae en sluit in die akkommodasie, etes en
> kursusmateriaal. Vir meer besonderhede en registrasie kontak Johan
> Esterhuizen by 011 919 9000 voor of op 22 Augustus 2006.
>
>
> EINDE
>
> Onderhoude kan gevoer word met: Johan Esterhuizen
> Kontaknommer: 084 513 5196
>
> Opgestel deur: Suzann Prinsloo
> Selfoonnommer: 083 388 7529
> ATKV
> Posbus 4586
> Randburg 2125
> www.atkv.org.za
>
Re: ATKV-entrepreneurskursus in die kunste [boodskap #111035 is 'n antwoord op boodskap #111026] Do, 31 Augustus 2006 12:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
http://www.cultivaria.com/

Paarl Cultivaria

:-)

TJ

"Annette" skryf in boodskap news:HbidnVM7d8t4OmvZnZ2dnUVZ_sSdnZ2d@is.co.za...
> TJ - plaas asseblief die webblad van die kultuurfees wat in die Paarl gaan
> plaasvind in September.
>
> Annette
>
> "TJ" wrote in message
> news:Zt6dnQzX68AcbUfZnZ2dnUVZ_uqdnZ2d@is.co.za...
>> ATKV-entrepreneurskursus in die kunste
>>
>> Die ATKV en Art�ma, die Instituut vir Kunstebestuur en Ontwikkeling, bied
>> vanaf 5 - 7 September 2006 'n Entrepreneurskursus in die Kunste aan by die
>> ATKV-Klein-Kariba Vakansieoord.
>>
>> Wie en wat is 'n kunstenaar? Wat verstaan jy onder die kunste? Het ons die
>> kunste enigsins nodig?
>>
>> Kom gesels saam met van Suid-Afrika se top kunstenaars en
>> kunstebestuurders
>> oor jou eie besigheid (van finansies en bemarking tot die arbeidswet),
>> loopbaan, en "image".
>>
>> Alles oor die organisering van "events"' en "gigs", teaters, "venues" en
>> feeste. Die CD -industrie, -opnames en kopiereg.
>>
>> Die kursus beloop R2 900 vir 3 dae en sluit in die akkommodasie, etes en
>> kursusmateriaal. Vir meer besonderhede en registrasie kontak Johan
>> Esterhuizen by 011 919 9000 voor of op 22 Augustus 2006.
>>
>>
>> EINDE
>>
>> Onderhoude kan gevoer word met: Johan Esterhuizen
>> Kontaknommer: 084 513 5196
>>
>> Opgestel deur: Suzann Prinsloo
>> Selfoonnommer: 083 388 7529
>> ATKV
>> Posbus 4586
>> Randburg 2125
>> www.atkv.org.za
>>
>
Re: ATKV-entrepreneurskursus in die kunste [boodskap #111041 is 'n antwoord op boodskap #111035] Do, 31 Augustus 2006 15:08 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie - ons koor tree die Sondagaand op in die Stadsaal.
Ek beplan om van die hele Sondag 'n varia-besoek te maak.

"TJ" skryf in boodskap news:1157028277.46724@ethon.isdsl.net...
> http://www.cultivaria.com/
>
> Paarl Cultivaria
>
> :-)
>
> TJ
>
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:HbidnVM7d8t4OmvZnZ2dnUVZ_sSdnZ2d@is.co.za...
>> TJ - plaas asseblief die webblad van die kultuurfees wat in die Paarl
>> gaan
>> plaasvind in September.

>> Annette

>> "TJ" wrote in message
>> news:Zt6dnQzX68AcbUfZnZ2dnUVZ_uqdnZ2d@is.co.za...
>>> ATKV-entrepreneurskursus in die kunste
>>>
>>> Die ATKV en Art�ma, die Instituut vir Kunstebestuur en Ontwikkeling,
> bied
>>> vanaf 5 - 7 September 2006 'n Entrepreneurskursus in die Kunste aan by
> die
>>> ATKV-Klein-Kariba Vakansieoord.
>>>
>>> Wie en wat is 'n kunstenaar? Wat verstaan jy onder die kunste? Het ons
> die
>>> kunste enigsins nodig?
>>>
>>> Kom gesels saam met van Suid-Afrika se top kunstenaars en
>>> kunstebestuurders
>>> oor jou eie besigheid (van finansies en bemarking tot die arbeidswet),
>>> loopbaan, en "image".
>>>
>>> Alles oor die organisering van "events"' en "gigs", teaters, "venues"
>>> en
>>> feeste. Die CD -industrie, -opnames en kopiereg.
>>>
>>> Die kursus beloop R2 900 vir 3 dae en sluit in die akkommodasie, etes
>>> en
>>> kursusmateriaal. Vir meer besonderhede en registrasie kontak Johan
>>> Esterhuizen by 011 919 9000 voor of op 22 Augustus 2006.
>>>
>>>
>>> EINDE
>>>
>>> Onderhoude kan gevoer word met: Johan Esterhuizen
>>> Kontaknommer: 084 513 5196
>>>
>>> Opgestel deur: Suzann Prinsloo
>>> Selfoonnommer: 083 388 7529
>>> ATKV
>>> Posbus 4586
>>> Randburg 2125
>>> www.atkv.org.za
>>>
>>>
>>>


>
Vorige onderwerp: Re: boer (discussion in french, praatje in het frans)
Volgende onderwerp: Adriaan Vlok kniel en was die voete van Frank Chikane
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 03:45:05 MGT 2024