Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Spam
Spam [boodskap #11086] |
Wed, 22 October 1997 00:00  |
Herma
Boodskappe: 17 Geregistreer: August 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Gepraat van spam, ek kry honderde van die goed, en ek vermoed hulle kry my
adres uit die paar nuusgroepe wat ek besoek. Hoe gemaak om dit te verhoed?
Ek sien party mense gebruik 'n vals email adres op hulle nuusgroep
boodskappe (iemand@nospam.ens.ens) maar ek gebruik dieselfde program vir
email sowel as nuusgroepe, en wil nie elke keer my options verander as ek
nuus wil pos nie. Enige idees? Dis seker al klaar te laat, ek vermoed my
adres is op een van daai CD's met die 7 miljoen addresse want ek het 'n spam
ontvang wat die CD adverteer...
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: SPAM [boodskap #35847 is 'n antwoord op boodskap #11086] |
Sun, 22 October 2000 00:00  |
Ernst v Biljon
Boodskappe: 257 Geregistreer: March 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Bly jy het nou die regte adres. Hulle het my al baie gehelp ten minste
50 sites toe te maak. En, ten minste 20 in SA. Net as 'n voorbeeld:
------------------------------------------------------------ ----
"Hello,
If you would like to report a complaint to PSINet, please use our
on-line reporting site at http://www.support.psinet.com/PSIabusetik/.
Please be advised that the account used to violate our Net-Abuse
Policy has been disabled. If you receive any further correspondence
from this source, please let us know.
Thank you.
Net-Abuse Team
PSINet, Inc.
ab...@psi.com
http://www.psinet.com/legalinfo/netabusepolicy.html
------------------------------------------------------------ ------------
--"
Ernest
"Elaine" skryf in boodskap news:39f17efd.0@news1.mweb.co.za...
> Ja nee ek het teen my ooglede vasgestaar...ek het spamcops.net in plaas van
> spaamcop.net..daai s'ie maak 'n groot verskil.
>
> Elaine
>
> E Bessinger wrote in message
> news:39f07d0b.0@news1.mweb.co.za...
>> Probeer http://spamcop.net
>>
>> "Elaine" wrote in message
>> news:39ef638f.0@news1.mweb.co.za...
>>> Yep....hulle sê so dit lyk nie vir my of spampolice meer active is
>> nie. Ek
>>> kan nou al twee dae lank nie meer by hulle site inkom nie, maar ek
sal
>> 'n
>>> ogie hou oor hulle site of 'n nuwe een gaan soek en vir jou die
url
>> gee.
>>
>
|
|
|
Re: SPAM [boodskap #35848 is 'n antwoord op boodskap #11086] |
Sun, 22 October 2000 00:00  |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Yep.......dankie man, ek moet partykeer net my oë en ore oophou.....ek gaan
beslis 'n hele paar adresse opgee.....soos die mense wat my nou al 3 maande
lank met "porn" spam, al het ek nog nooit my adres by een van daai sites
opgegee nie.
Elaine
E Bessinger skryf in boodskap news:39f2e756.0@news1.mweb.co.za...
> Bly jy het nou die regte adres. Hulle het my al baie gehelp ten minste
> 50 sites toe te maak. En, ten minste 20 in SA. Net as 'n voorbeeld:
>
> ------------------------------------------------------------ ----
> "Hello,
>
> If you would like to report a complaint to PSINet, please use our
> on-line reporting site at http://www.support.psinet.com/PSIabusetik/.
>
> Please be advised that the account used to violate our Net-Abuse
> Policy has been disabled. If you receive any further correspondence
> from this source, please let us know.
>
> Thank you.
>
> Net-Abuse Team
> PSINet, Inc.
> ab...@psi.com
> http://www.psinet.com/legalinfo/netabusepolicy.html
> ------------------------------------------------------------ ------------
> --"
>
> Ernest
>
> "Elaine" wrote in message
> news:39f17efd.0@news1.mweb.co.za...
>> Ja nee ek het teen my ooglede vasgestaar...ek het spamcops.net in
> plaas van
>> spaamcop.net..daai s'ie maak 'n groot verskil.
>>
>> Elaine
>>
>> E Bessinger wrote in message
>> news:39f07d0b.0@news1.mweb.co.za...
>>> Probeer http://spamcop.net
>>>
>>> "Elaine" wrote in message
>>> news:39ef638f.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Yep....hulle sê so dit lyk nie vir my of spampolice meer active is
>>> nie. Ek
>>>> kan nou al twee dae lank nie meer by hulle site inkom nie, maar ek
> sal
>>> 'n
>>>> ogie hou oor hulle site of 'n nuwe een gaan soek en vir jou die
> url
>>> gee.
>>>
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 05:57:43 UTC 2025
|