Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Similarities between the Nazi regime compared to the ANC government in SA
Similarities between the Nazi regime compared to the ANC government in SA [boodskap #110828] |
Mon, 24 July 2006 18:02  |
Vuur
Boodskappe: 283 Geregistreer: April 2007
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Viewing SA from the outside from a safe distance I am disturbed to see
a major philosophical comparativeness with the old Nazi regime in
Germany
""Nazism was the ideology held by the National Socialist German
Workers Party (Nationalsozialistische Deutsche Arbeiterpartei, commonly
called the NSDAP or Nazi Party). The word Nazism is most often used in
connection with the government of Nazi Germany from 1933 to 1945, also
known as the "Third Reich". In terms of ideology, Nazism combines
racialism, nationalism, anti-Semitism and anti-communism, and draws
from a variety of other sources. Currently, Nazism is outlawed as a
political ideology in modern Germany, as are forms of iconography and
propaganda from the Nazi era. Still, remnants and revivalists, known as
"Neo-Nazis", continue to operate in Germany and abroad.""
> From the description provided in Wikipedia it's easy to see the
similarities , The ANC government in SA has started with racial
policies similar to the Nazi party in the early years , fostering a new
black nationalism ( instead of German nationalism) , and being anti
European/people of European decent /"settlers" ( instead of
anti-Semitism) , with an anti-western ( instead of anti-communism)
I suppose the "African Renaissance" is their version of the "
third Reich "
Similar to the old Nazi's the South African government is telling
business/sports organizations/ who they should employ ,how many of
each group based on racial quotas.
I wonder if this is going to go the same road ?
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Similarities between the Nazi regime compared to the ANC government in SA [boodskap #110841 is 'n antwoord op boodskap #110839] |
Tue, 25 July 2006 11:50   |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On 25 Jul 2006 04:26:57 -0700, "Hessie" wrote:
Verfris my geheue bietjie oor die "inligtings-skandaal."
> Ek weet daarvan, maar ook net. Gee bietjie detail.
>
> Gloudina
Dept van Inligting wat met reuse slush funds gesit het wat onder meer
aangewend is om al wat leef en beef om te koop en deur die amptenare
selfs aangewend is om hulself reusagtig te verryk.
Dit het aan die lig gekom nadat dit van regeringskant gelek is. Die
rede daarvoor, was omdat dit onder John Vorster bedryf is en PW Botha
en Connie Mulder geveg het om hom op te volg.
Mulder was die minister aan hoof van die Inligtings-dept so die gemors
het op sy lessenaar gaan land. PW was minister van verdediging toe dit
bedryf is.
Toe PW eerste minister word, is die hele kaboedel gelek sodat sy
aartsvyand, Connie Mulder, polities vernietig kon word.
Die regterlike ondersoek na die skandaal is toe later geheimsinnig
gestop, deur PW, nadat genoeg uitgekom het om Mulder te vernietig,
maar voor dit PW en sy luitenante ook kon betrek.
Allerhande goed soos die moorde op die Oos-Randse NP-kandidaat, Robert
Smit, word ook aan segmente van die inligtingskandaal gekoppel.
So ook dinge soos die Salem-geheim (as ek die naam reg onthou). Dit
was n tenkskip vol olie waarvoor daar twee keer betaal is en wat toe
verdwyn het, of so iets. Met die implikasie dat iemand vet geld gemaak
het.
Daar was, by the way, ook talle gerugte oor reuse bedrog met
olie-aankope (wat destyds onder die tafel gedoen moes word) wat nooit
behoorlik ondersoek is nie.
Dit was die tye - net voor die ondersoek gestaak is - toe een van PW
se luitenant, die minister van finansies, Owen Horwood, getuig het dat
hy stapels tjeks geteken het deur slegs die onderste hoeke op te lig
waar hy moet teken. Hy kon dus nie sien dat dit aan allerhande vreemde
mense uitgemaak is en vir allerhande onstellende bedrae was nie.
Meer data by
http://www.africacrime-mystery.co.za/books/fsac/chp19.htm
|
|
|
Re: Similarities between the Nazi regime compared to the ANC government in SA [boodskap #110863 is 'n antwoord op boodskap #110841] |
Sun, 30 July 2006 15:29   |
Paul
Boodskappe: 163 Geregistreer: November 2005
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ferdi Greyling wrote:
> On 25 Jul 2006 04:26:57 -0700, "Hessie" wrote:
>
>
>> Ek weet daarvan, maar ook net. Gee bietjie detail.
>> Gloudina
>
>
> Dept van Inligting wat met reuse slush funds gesit het wat onder meer
> aangewend is om al wat leef en beef om te koop en deur die amptenare
> selfs aangewend is om hulself reusagtig te verryk.
>
> Dit het aan die lig gekom nadat dit van regeringskant gelek is. Die
> rede daarvoor, was omdat dit onder John Vorster bedryf is en PW Botha
> en Connie Mulder geveg het om hom op te volg.
>
> Mulder was die minister aan hoof van die Inligtings-dept so die gemors
> het op sy lessenaar gaan land. PW was minister van verdediging toe dit
> bedryf is.
>
> Toe PW eerste minister word, is die hele kaboedel gelek sodat sy
> aartsvyand, Connie Mulder, polities vernietig kon word.
>
> Die regterlike ondersoek na die skandaal is toe later geheimsinnig
> gestop, deur PW, nadat genoeg uitgekom het om Mulder te vernietig,
> maar voor dit PW en sy luitenante ook kon betrek.
>
> Allerhande goed soos die moorde op die Oos-Randse NP-kandidaat, Robert
> Smit, word ook aan segmente van die inligtingskandaal gekoppel.
>
> So ook dinge soos die Salem-geheim (as ek die naam reg onthou). Dit
> was n tenkskip vol olie waarvoor daar twee keer betaal is en wat toe
> verdwyn het, of so iets. Met die implikasie dat iemand vet geld gemaak
> het.
>
> Daar was, by the way, ook talle gerugte oor reuse bedrog met
> olie-aankope (wat destyds onder die tafel gedoen moes word) wat nooit
> behoorlik ondersoek is nie.
>
> Dit was die tye - net voor die ondersoek gestaak is - toe een van PW
> se luitenant, die minister van finansies, Owen Horwood, getuig het dat
> hy stapels tjeks geteken het deur slegs die onderste hoeke op te lig
> waar hy moet teken. Hy kon dus nie sien dat dit aan allerhande vreemde
> mense uitgemaak is en vir allerhande onstellende bedrae was nie.
>
> Meer data by
> http://www.africacrime-mystery.co.za/books/fsac/chp19.htm
>
Ferdie nou praat jy die grootste klomp kak wat ek ooit van gehoor het.
Jy is kastig 'n ondersoekende joernalis?
My gat man!
Het jy ooit die moeite gedoen om the Real Information Scandal te lees en
al die boeke wat Dr.Rhoodie daarna geskryf het?
As jy het , sal jy 'n heel ander siening daaroor kry.
Dr.Mulder het aan PW Botha 'n briefie in die parlement gestuur waar hy
noem dat die R85m wat aan sy geheime fondse begroting toegewys is nooit
die departement bereik het nie. Tot vandag toe het PW nog nooit 'n woord
daaroor gerep nie.
As jy reg kan onthou het die liberaliste vir drs Rhoodie en Mulder gejag
asook vir adv. BJ Vorster.
Vorster het bedank omdat hy gesien het PW is skelm en Mulder het terug
gekeer parlement toe in 1987 onder die vaandel van die KP. Sonder enige
skuldig bevinding.
Dr Rhoodie is jare gelede oorlede en hy is desondanks die hekse-jag op
hom altyd onskuldig bevind.
Dus beveel ek aan dat jy jou feite agtermekaar kry en dan jou mond oopmaak.
Al hierdie manne was manne van durf en daad.Eerlik sonder enige skuldig
bevinding.
Watter tipe joenalistiek bedryf jy?
Sies man.
|
|
|
|
Re: Similarities between the Nazi regime compared to the ANC government in SA [boodskap #110872 is 'n antwoord op boodskap #110863] |
Mon, 31 July 2006 09:11  |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 30 Jul 2006 17:29:27 +0200, Paul wrote:
> Ferdie nou praat jy die grootste klomp kak wat ek ooit van gehoor het.
> Jy is kastig 'n ondersoekende joernalis?
> My gat man!
> Het jy ooit die moeite gedoen om the Real Information Scandal te lees en
> al die boeke wat Dr.Rhoodie daarna geskryf het?
Dr. Rhoodie, ne?
Was hy nie een van die ouens wat geld gevat het nie?
> As jy het , sal jy 'n heel ander siening daaroor kry.
> Dr.Mulder het aan PW Botha 'n briefie in die parlement gestuur waar hy
> noem dat die R85m wat aan sy geheime fondse begroting toegewys is nooit
> die departement bereik het nie. Tot vandag toe het PW nog nooit 'n woord
> daaroor gerep nie.
>
> As jy reg kan onthou het die liberaliste vir drs Rhoodie en Mulder gejag
> asook vir adv. BJ Vorster.
> Vorster het bedank omdat hy gesien het PW is skelm en Mulder het terug
> gekeer parlement toe in 1987 onder die vaandel van die KP. Sonder enige
> skuldig bevinding.
> Dr Rhoodie is jare gelede oorlede en hy is desondanks die hekse-jag op
> hom altyd onskuldig bevind.
Isit? In watter hof was dit?
> Dus beveel ek aan dat jy jou feite agtermekaar kry en dan jou mond oopmaak.
> Al hierdie manne was manne van durf en daad.Eerlik sonder enige skuldig
> bevinding.
> Watter tipe joenalistiek bedryf jy?
>
> Sies man.
Ek sien jy spel nog steeds swak. Nuwe skuilnam gekry?
N.S. Van "feite" gepraat - die website waarna en verwys het en waarop
jy reageer, is nie myne nie.
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 14 20:56:27 UTC 2025
|