Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Antwoord asseblief
Antwoord asseblief [boodskap #110815] Vr, 21 Julie 2006 12:57 na volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Skielik is daar geen meer poste op ons google site nie,
en nou en dan kom daar 'n snaakse boodskap van
Google, maar nie elke keer nie. As iemand hierdie
boodskap kan lees, antwoord asseblief daarop sodat
ek kan sien of ek nog aktief gekonnekteer is met
die Afrikaanse nuusgroep.

Gloudina
Re: Antwoord asseblief [boodskap #110816 is 'n antwoord op boodskap #110815] Vr, 21 Julie 2006 13:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Hello, ge-"connect" of verbind, maar jy's gekonnekteer?

:-)

TJ

"Hessie" wrote in message
news:1153486647.648035.314090@75g2000cwc.googlegroups.com...
> Skielik is daar geen meer poste op ons google site nie,
> en nou en dan kom daar 'n snaakse boodskap van
> Google, maar nie elke keer nie. As iemand hierdie
> boodskap kan lees, antwoord asseblief daarop sodat
> ek kan sien of ek nog aktief gekonnekteer is met
> die Afrikaanse nuusgroep.
>
> Gloudina
>
Re: Antwoord asseblief [boodskap #110817 is 'n antwoord op boodskap #110815] Vr, 21 Julie 2006 13:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DanielJan  is tans af-lyn  DanielJan
Boodskappe: 84
Geregistreer: April 2004
Karma: 0
Volle Lid
Als OK van my kant af!

DanielJan.

"Hessie" wrote in message
news:1153486647.648035.314090@75g2000cwc.googlegroups.com...
> Skielik is daar geen meer poste op ons google site nie,
> en nou en dan kom daar 'n snaakse boodskap van
> Google, maar nie elke keer nie. As iemand hierdie
> boodskap kan lees, antwoord asseblief daarop sodat
> ek kan sien of ek nog aktief gekonnekteer is met
> die Afrikaanse nuusgroep.
>
> Gloudina
>
Re: Antwoord asseblief [boodskap #110818 is 'n antwoord op boodskap #110815] Vr, 21 Julie 2006 15:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Suidwester skryf

> Jy wil my mos nie sien nie.....

Baie dankie vir al die reaksies. Natuurlik wil
ek jou sien. Veral as daar bietjie droogte op
die nuusgroep is. Hoekom is julle so stil?
Dis vreeslik warm hier. Geniet tog maar
die koue daar in die suidelike halfrond.

Gloudina
Re: Antwoord asseblief [boodskap #110820 is 'n antwoord op boodskap #110815] Vr, 21 Julie 2006 16:24 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy wil my mos nie sien nie.....
"Hessie" wrote in message
news:1153486647.648035.314090@75g2000cwc.googlegroups.com...
> Skielik is daar geen meer poste op ons google site nie,
> en nou en dan kom daar 'n snaakse boodskap van
> Google, maar nie elke keer nie. As iemand hierdie
> boodskap kan lees, antwoord asseblief daarop sodat
> ek kan sien of ek nog aktief gekonnekteer is met
> die Afrikaanse nuusgroep.
>
> Gloudina
>
Vorige onderwerp: Wêreld-Sokker-beker 2010
Volgende onderwerp: werkservaring
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 18:16:39 MGT 2024