Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Visvang - galjoen (nie die Aus tipe nie)
- Visvang - galjoen (nie die Aus tipe nie) [boodskap #11052] Fri, 17 October 1997 00:00 na volgende boodskap
RR  is tans af-lyn  RR
Boodskappe: 2
Geregistreer: October 1997
Karma: 0
Junior Lid
Almal wat ywerige galjoenhengelaars is - maak asb. met my kontak. My man
wil navorsing oor galjoenvangs doen en soek julle adresse. Hy wil graag hê
dat jy 'n vraelys moet voltooi en ook ekstra's stuur: soos resepte ens.
ens.
Sal interessant wees om te sien hoeveel visvangers is op email - maar
indien jy 'n visvanger ken, wat nie email het nie - gee hom seblief die
boodskap!
RUST
- Re: Visvang - galjoen (nie die Aus tipe nie) [boodskap #11071 is 'n antwoord op boodskap #11052] Mon, 20 October 1997 00:00 Na vorige boodskap
Martin Vivier  is tans af-lyn  Martin Vivier
Boodskappe: 7
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Junior Lid
mmm galjoen nogal......ek vang elke jaar tussen jan en feb by walvisbaai vis
dit is al 'n instelling dat ons na Vlotskabaken gaan en 'n paar galjoene
uithaal..
koebaai

RR wrote in message ...
> Almal wat ywerige galjoenhengelaars is - maak asb. met my kontak. My man
> wil navorsing oor galjoenvangs doen en soek julle adresse. Hy wil graag hê
> dat jy 'n vraelys moet voltooi en ook ekstra's stuur: soos resepte ens.
> ens.
> Sal interessant wees om te sien hoeveel visvangers is op email - maar
> indien jy 'n visvanger ken, wat nie email het nie - gee hom seblief die
> boodskap!
> RUST
- Re: Visvang - galjoen (nie die Aus tipe nie) [boodskap #11072 is 'n antwoord op boodskap #11052] Mon, 20 October 1997 00:00 Na vorige boodskap
Martin Vivier  is tans af-lyn  Martin Vivier
Boodskappe: 7
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Junior Lid
galjoen ken ek redelik
spandeer redelik tyd elke jaar in namibia daarvoor.
wat is dit wat u wou weet.

martin

RR wrote in message ...
> Almal wat ywerige galjoenhengelaars is - maak asb. met my kontak. My man
> wil navorsing oor galjoenvangs doen en soek julle adresse. Hy wil graag hê
> dat jy 'n vraelys moet voltooi en ook ekstra's stuur: soos resepte ens.
> ens.
> Sal interessant wees om te sien hoeveel visvangers is op email - maar
> indien jy 'n visvanger ken, wat nie email het nie - gee hom seblief die
> boodskap!
> RUST
Vorige onderwerp: Re: Die Vrystaat en WP
Volgende onderwerp: Daar "slip" die bokke
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Feb 17 18:34:26 UTC 2025