Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Boeke, tydskrifte & koerante » De Kat
De Kat [boodskap #110596] Vr, 23 Junie 2006 15:19 na volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ons onlangse besoekers uit Suid-Afrika het 'n kopie van
De Kat saamgebring en by ons gelos. Ek het my verbaas
oor die veranderde formaat. Die vorige De Katte wat ek
onder die oë gehad het, was kleiner en bietjie meer
gekonsentreerd op artikels. Hierdie De Kat is groot,
met meer glansfoto's en advertensies as skrywery,
en dit lyk my dit word net elke seisoen uitgegee en
nie maandeliks (?) soos die vorige een nie. Die redaksie
lyk ook verskillend. Hoekom die verandering?

Gloudina
Re: De Kat [boodskap #110650 is 'n antwoord op boodskap #110596] Vr, 30 Junie 2006 08:48 Na vorige boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Want al die Ofrikoonse meisies lees nou eerder "Heat" of "Cosmo" of "O" en
die manne lees "GQ" en "FHM" in die openbaar en "Hustler" en "Playboy" in
die Garage.

"Hessie" wrote in message news:1151075974.180817.259430@g10g2000cwb.googlegroups.com.. .
> Ons onlangse besoekers uit Suid-Afrika het 'n kopie van
> De Kat saamgebring en by ons gelos. Ek het my verbaas
> oor die veranderde formaat. Die vorige De Katte wat ek
> onder die oë gehad het, was kleiner en bietjie meer
> gekonsentreerd op artikels. Hierdie De Kat is groot,
> met meer glansfoto's en advertensies as skrywery,
> en dit lyk my dit word net elke seisoen uitgegee en
> nie maandeliks (?) soos die vorige een nie. Die redaksie
> lyk ook verskillend. Hoekom die verandering?
>
> Gloudina
Vorige onderwerp: 'Ligte mistykie' kos Britse tydskrif groot geld
Volgende onderwerp: Boek vir Gloudina
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 06:07:21 MGT 2024