Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ken jully wyn?
Ken jully wyn? [boodskap #110637] Wo, 28 Junie 2006 10:43 na volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek is 'n 750ml bottel "Kanonkop Estate Wine Paul Sauer 1991" gegee vir 'n
fondsinsameling vir die families van die Wes-Randse SAPD honde-eenheid.

"This wine won winemaker Beyers Truter the PICHON LONGUEVILLE COMTESSE DE
LELANDE TROPHY for the best blended red wine in the world at the 1994
International Wine and Spirit Competition held in London"

Is dit 'n besonderse bottel wyn? Hoeveel is so bottel werd - reserwe prys -
enige aanbiedinge?

:-)

TJ

NS: Jammer, maar ek is lief vir Coke en koffie en ken glad niks van
druiwesap nie, alhoewel ek groot geword het op 'n wynplaas en ook 'n tyd by
die Romansrivier Kelders gebly het.
Re: Ken jully wyn? [boodskap #110643 is 'n antwoord op boodskap #110637] Wo, 28 Junie 2006 17:00 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja.
Ek dink jy moet dit nie laat gaan vir minder as R450 nie.
--
Groetnis
Annette
> Ek is 'n 750ml bottel "Kanonkop Estate Wine Paul Sauer 1991" gegee vir 'n
> fondsinsameling vir die families van die Wes-Randse SAPD honde-eenheid.
>
> "This wine won winemaker Beyers Truter the PICHON LONGUEVILLE COMTESSE DE
> LELANDE TROPHY for the best blended red wine in the world at the 1994
> International Wine and Spirit Competition held in London"
>
> Is dit 'n besonderse bottel wyn? Hoeveel is so bottel werd - reserwe prys -
> enige aanbiedinge?
>
> :-)
>
> TJ
>
> NS: Jammer, maar ek is lief vir Coke en koffie en ken glad niks van
> druiwesap nie, alhoewel ek groot geword het op 'n wynplaas en ook 'n tyd by
> die Romansrivier Kelders gebly het.
>
Vorige onderwerp: Tony Links verongeluk
Volgende onderwerp: AARDKLOPBEHUISING 2006
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 01:16:23 MGT 2024