Tuis » Ernstig » Boeke, tydskrifte & koerante » die huisgenoot
die huisgenoot [boodskap #11061] |
Sun, 19 October 1997 00:00  |
Wim Van Rooyen
Boodskappe: 2 Geregistreer: October 1997
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ek kan glad nie se dat ek baie gelukkig is met die huisgenoot se inhoud
nie.
Dit is meestal 'n klomp gemors en hul fokus deesdae net op Diana. Ek het
simpatie met haar dood, maar hul kan nou gerus varser stories kry.
As dit nie iets totaal onrealisties is nie, is dit platvloers. Ag nee,
bring eerder
vir ons beter stories soos wat dit altyd was.
|
|
|
|
|
Re: die huisgenoot [boodskap #11069 is 'n antwoord op boodskap #11061] |
Mon, 20 October 1997 00:00  |
Martin Vivier
Boodskappe: 7 Geregistreer: September 1997
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
ja wim.
die huisgenoot is nou eers vol stront.
hulle blaas Diana se dood so op......wonner wat gaan hulle als skryf as
Mandela dood gaan.
wonner net
Wim Van Rooyen wrote in message ...
> Ek kan glad nie se dat ek baie gelukkig is met die huisgenoot se inhoud
> nie.
> Dit is meestal 'n klomp gemors en hul fokus deesdae net op Diana. Ek het
> simpatie met haar dood, maar hul kan nou gerus varser stories kry.
>
> As dit nie iets totaal onrealisties is nie, is dit platvloers. Ag nee,
> bring eerder
> vir ons beter stories soos wat dit altyd was.
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 05:53:13 UTC 2025
|