Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Rassisme in Kanada
Re: Rassisme in Kanada [boodskap #110532] |
Mon, 12 June 2006 14:26  |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Skyblue skryf
> How Racism Has Invaded Canada
>
> By Robert Fisk
>
> The Independent, June 11, 2006
>
> This has been a good week to be in Canada - or an awful week,
> depending on your point of view - to understand just how irretrievably
> biased and potentially racist the Canadian press has become. For,
> after the arrest of 17 Canadian Muslims on "terrorism" charges, the
> Toronto Globe and Mail and, to a slightly lesser extent, the National
> Post, have indulged in an orgy of finger-pointing that must reduce the
> chances of any fair trial and, at the same time, sow fear in the
> hearts of the country's more than 700,000 Muslims. In fact, if I were
> a Canadian Muslim right now, I'd already be checking the airline
> timetables for a flight out of town. , of course.
Robert Fisk behoort homself 'n bietjie in te hou. Vireers,
lank voordat daar rassisme teenoor Moslems in Kanada
was, was daar rassisme teenoor Eerste Nasies, teenoor
die nakomelinge van swartes wat uit die VSA gevlug het
in die agtiende en negentiende eeu om slawerny daar
te ontsnap, teen die Chinese wat die TransCanada
Railway gebou het, teen Japanese gedurende die Tweede
Wêreldoorlog. Oral waar daar whiteys is, is daar
rassisme,
lyk dit vir my.
Maar hy gee ook die verkeerde indruk van die
sewentien
"terroriste." Hulle was 'n klomp bumbling idiots - drie
of vier
mans in hulle twintig en dertiger jare wat groot planne
gehad
het vir jihad, en wat 'n klomp teenagers in hulle stupid
planne
ingetrek het, seker om vir hulle die bomstowwe te help
dra.
Hulle was vir drie jaar bespied, en in hegtenis geneem
toe
hulle die bemestingsstof koop en laat aflaai.
Toronto se Islam gemeenskap sê self dat hulle die
hand
in eie boesem moet slaan en kyk met wie sommige van hulle
kinders omgaan.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Rassisme in Kanada [boodskap #110591 is 'n antwoord op boodskap #110586] |
Thu, 22 June 2006 07:52  |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nog n lafaard agter 'n skuilnaam.
On Wed, 21 Jun 2006 20:16:05 +0200, Paul
wrote:
> Annette wrote:
>> Ek weet van rassisme wat bestaam tussen die Xhosa en die Zulu.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:GZydnbBor9t9BQ_ZnZ2dnUVZ_vqdnZ2d@is.co.za...
>>> "Hessie" wrote in message
>>> news:1150122362.504923.94030@h76g2000cwa.googlegroups.com...
>
>
>>> Oral waar daar whiteys is, is daar
>>> rassisme,
>>> lyk dit vir my.
>
>>> -----Sê die grootste rassis van ons almal! Sal natuurlik ook wees, want
>>> die darkies soek altyd iemand om te blameer vir hulle ei onbevoegdheid, of
>>> hoe antie tantie vanuit Marchand wat nie kan kwalifiseer om 'n rasegte
>>> Kanaalaap te wees nie? Jou ras is nie reg nie!!
>
> Ja veral tussen die swart groepe.
> Hulle staan saam maar haat mekaar.Kan jy jou indink daai meit wat
> Mandela se maaksels gehad het......Winnie trou met Lucas Mangope.
> Dit sal nooit werk nie want sy is 'n donnerse arrogante meit.
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 22:17:21 UTC 2025
|