Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Tobie aka Toubs aka profeet en nog 'n klompie
Tobie aka Toubs aka profeet en nog 'n klompie [boodskap #110357] |
Sun, 21 May 2006 06:59  |
Toubs
Boodskappe: 8 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Hey julle, heheheeheh
het so paar groenetjies gevang, Gloudina dis Tobie aan die kant. Anner
outjies sallie my ken nie. Lekker om te sien jy lewe nog. ook
Katryntjie. Hoe gannit mettie kokketiel, kielie hy nog jou nek. Die
werfbojaan, lewe hy nog. Wanner kom julle afvalliges terug na RSA, dit
gaan lekker hier man!!! Vra ma virrie mense wat agter gebly het.
Hmmm nou gan julle sien ek het 'n nz agtervoegsel, ma dis part vannie
blufspel heheh
Praat deesdae so bietjie met Dave Dup. Hy se hy lewe lekker in Durbs.
Goed gaan eers. Reakasie van 23 mense op my posting, hmmm, meskien moet
ek terugkom.
Heheheh blessings vir julle almal. Onthou 4 Junei is 'n groot dag
werldwyd. Watch it!
Groete
Tobie, Toubs, Profeet etc etc
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Tobie aka Toubs aka profeet en nog 'n klompie [boodskap #110417 is 'n antwoord op boodskap #110373] |
Mon, 29 May 2006 16:12  |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek het gedog hekse het besems, nie papegaaie nie!! Of is dit 'n front, die
voël? Of dalk 'n versugting na iets wat jy nie kan kry nie..die voël, nou?
"Katryn" skryf in boodskap news:gtj372dm0cndtnqmdma95ios00cgu8b6fq@4ax.com...
> "Otterkop" skryf:
>
>> Hoe leer jy haar om nie op jou skouer te skyt nie
>
> Wel, otterjasie - die voëltjies is uiters slim gedroggies. Vra maar
> vir Tobie. Sy het baie gou geleer om haar dingetjies te doen op die
> stukkie papier handoek wat ek altyd naby my het. Sy sal afklim van my
> skouer, haar storie doen, en dan weer terugklim. Elke 10 minute of
> so...:)
> Dit was ook gladnie moeilik om haar te leer nie. Dit was alles in
> een dag gedoen - binne 2 ure het sy die assosiasie gemaak. En sy was
> toe maar slegs 3 maande oud. :)
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Tue Apr 01 06:10:09 UTC 2025
|