Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » IETS ORDENTELIK OM TE DEEL?
IETS ORDENTELIK OM TE DEEL? [boodskap #11020] So, 12 Oktober 1997 00:00 na volgende boodskap
Gatvol  is tans af-lyn  Gatvol
Boodskappe: 2
Geregistreer: Oktober 1997
Karma: 0
Junior Lid
Het julle dan nie iets ordentliks om te bespreek nie.

Ek mis my land en my taal en daarom dog ek ek sou in hierdie nuusgroep
saam met ander Afrikaaners gêsels.  Maar lyk my niemand praat enige sin
nie.  Nie juis 'n goeie advertensie vir Afrikaanse mense nie?
Re: IETS ORDENTELIK OM TE DEEL? [boodskap #11036 is 'n antwoord op boodskap #11020] Di, 14 Oktober 1997 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 12 Oct 1997 01:04:32 +0800, Gatvol <"Gatvol"@Australië.com> wrote:

<<>Het julle dan nie iets ordentliks om te bespreek nie.
>
> Ek mis my land en my taal en daarom dog ek ek sou in hierdie nuusgroep
> saam met ander Afrikaaners>>>>

Net een "a", hoor.

><<< gęsels. Maar lyk my niemand praat enige sin
> nie. Nie juis 'n goeie advertensie vir Afrikaanse mense nie?>>>
Vorige onderwerp: Waar 'n rokie is ...
Volgende onderwerp: Re: WHITE Slavery vs. The Atlantic Slave Trade: PART II
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 02:03:54 MGT 2024